Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Rang in der Staten rij vra om gelees te word
2012-01-17 Hierdie roman oor die ervarings van Vrystaatse burgers tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 het die eerste keer in 1979 verskyn.Oepse Daisy recommended for those with itchy feet
2012-01-16 This new collection of 27 travel sketches takes us on a journey around the globe with master raconteur Johan Bakkes.Sculpting the Earth eye-catching and soothing
2012-01-13 Jenna Burchell reads Strijdom van der Merwe's new book, Sculpting the EarthLendetaal: Normaal of queer?
2012-01-13Fanie Naudé resenseer Lendetaal deur Hennie Aucamp, en vind dit ’n kosbare versameling.
Die dokter as vennoot: ’n Juweel vir die gestoomrollerde publiek
2011-12-15 Dié lekkerlees 260-bladsy-boek is deur Protea Boekhuis uitgegee en vul beslis ’n ruimte en behoefte in die mark. Mense met vrae oor die mediese toestande wat hulle, om verskeie redes, nie met hulle mediese praktisyns wil bespreek nie, het hier goeie ...Grilbrigade laat die jeug weer skrikwakkerregop sit
2011-12-15 Fanie Viljoen, die Vrystaatse jeug- en kinderboekskrywer, het dit as missie om die jeug aan die lees te kry en dit so te hou. Hierin slaag hy met vleuels aan die voet. Opvallend van sy skryfstyl is sy trefseker woordgebruik, fantastiese verbeelding en skerp sin vir humor.Triumph of the Pennywhistle: Occasionally stirring but entirely overwrought debut
2011-12-15 While I was reading Sofi Adelbrand’s debut novel Triumph of the Pennywhistle(the author’s real name is Runa Prinsloo) a few questions relentlessly battered against the hinges of my reading experience: Is there a limit to the ways that certain stories can be ...Occasions in demand
2011-12-15 The huge number of varieties and ingredients on supermarket shelves has changed our eating habits. Fresh salads, herbs and vegetables jostle for space with many local and exotic ingredients. Dishes that appear on our family tables and when we entertain ...Skrapnel as sleutelmetafoor
2011-12-14 ’n Jong, wit, Afrikaanse man is op een van die moltreine in Londen waarin daar op 7 Julie 2005 ’n bom ontplof.Boereoorlogstories in ’n gesoute samesteller se hande
2011-12-14 Die twee sentrale gebeurtenisse in die Afrikaners se geskiedenisbewussyn, die Groot Trek en die Anglo-Boereoorlog, het al tot heelwat geskrifte – wetenskaplike geskiedskrywing sowel as fiksie – aanleiding gegee. Dis egter opmerklik dat oor nóg ...David Kramer: ’n Biografie: ’n Gesaghebbende boek oor Kramer se werk
2011-12-14 Ek vermoed dat daar baie mense is wat meer geïnteresseerd is in David Kramer as mens as wat hulle is in die sosiopolitieke konteks van sy werkDie see, die Vrou
2011-12-14 Was die keuse vir die titel van die drama, Die see, ’n slordige fout of net ondeurdag?The Boers in Angola: There for even longer than you thought
2011-12-14 The author’s close interest in the lives of the Angolan Afrikaners has resulted in a detailed, scholarly and yet very readable history that recreates a tough and mostly messy rural world.Kom eet!: Hen en kuiken in dubbeldoorformaat
2011-12-14 ’n Sterk, gesonde kuikentjie kan ’n mooi hennetjie of ’n rusverstorende Year-in-Provençe-rammetjie-uit-nek-haan word.Kronkelpad trek al die los drade bymekaar
2011-12-13 “Die lewe loop soms vreemde kronkelpaaie met ’n mens,” vertel Lettie Louw se ma haar op skool nadat sy, soos vele ander meisies, tevergeefs op die gewilde en aantreklike De Wet Fourie verlief raak, “maar elke pot kry op die ou end sy eie deksel.”Weerlig van die ongeloof spreek van tematiese verskeidenheid en geslaagde natuurbeelding
2011-12-13 In ’n onderhoud wat Bibi Slippers op 10 November met Johann de Lange gevoer het oor sy jongste bundel, verwys Johann na die skildery van Judith Mason op die voorblad en merk op ...Reclaiming the L-Word: Piercing the Solid Silence
2011-12-08When I was first asked to review Reclaiming the L-Word I viewed the task with a little trepidation. What could I, a straight, middle-class, white woman, bring to the table, reading about struggles that I cannot even conceive of, in contexts completely foreign ...
