Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Somewhere on the Border - an inter-review

Janet van Eeden 2012-02-22 Anthony Akerman, playwright, in conversation with Janet van Eeden, about the republication of his play Somewhere on the Border

Die vrou met die pers oog – ’n adrenalientrekker

Henriëtte Loubser 2012-02-21 "Om ’n bangmaakstorie aan hedendaagse tieners te verkoop wil gedoen wees, en die grilskrywer François Bloemhof het so ’n wenresep beet."

Ants in the Big Onion: A bustling, warm-hearted romp

Jonathan Amid 2012-02-21 I would recommend Ants in the Big Onion to readers that can look past the perfunctory title and jarring cover design, those willing to suspend disbelief in service of a genuinely warm-hearted, good-natured and mostly well-written frolic in the deep end of the new South Africa.

Donker plekke ’n waardevolle toevoeging vir die misdaad- en spanningsverhaal-fynproewer

Maggie Marx 2012-02-21 "Ek het Donker plekke met oortuiging toegevou nadat ek die laaste verhaal gelees het. ... Die vraag is egter of lesers wat nuut tot die misdaad- en spanningsgenres sold sal wees op dié versamelbundel, en die antwoord is ’n moeilike toffie om te kou."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die boekspeurder as buitestander

Jaco Fouché 2012-02-16 Met die publikasie van die boek Byleveld: Dossier van ’n baasspeurder (2011) het die joernalis Hanlie Retief ’n (werklike) figuur die (fiktiewe) wêreld van die lettere ingedra en so aan hom byna mitiese statuur verleen. Dit gee aan die belangstellende leser die geleentheid om hom met ander mitiese speurders te vergelyk.

Jy bly my kind: Van verplettering tot kampvegting

Douwleen Bredenhann 2012-02-15 Hierdie outobiografiese vertelling deur Lidia Theron oor die pad wat sy geloop het om haar gay dogter te aanvaar, is reeds in 2005 deur hemel & see boeke uitgegee en is dus geen nuwe publikasie nie.

Alfabet van die Voëls stel hoë eise

Jeanette Ferreira 2012-02-13 Naudé se debuutbundel kortverhale beloon eweneens daardie leser met ’n voorkeur vir verhale wat minder antwoorde as vrae bied: hoogstens ’n spoor, ’n bekoorlike moontlikheid van wat alles in hierdie digverweefde teks opgesluit lê.

Kundige profielskepping van enigmatiese Graaff ontbloot skatkis – ná heelwat spitwerk

François Verster 2012-02-08 Die voormalige redakteur van Die Burger (1990-2000), Ebbe Dommisse, se naam verskyn vanjaar op sy vierde boek: Sir David Pieter de Villiers Graaff, die erfridder van De Grendel.

Willemien historiese romanse op sy beste

Madri Victor 2012-02-08 Chanette Paul se Daveltjies, soos dié reeks oor die Davelvroue onder lesers bekend staan, is pas op aanvraag heruitgegee met pragtige, nuwe omslae.

The Sea of Wise Insects a macabre tale of a tormented soul

Elizabeth Joss 2012-02-08 Alice Wolfe, misunderstood protagonist and victim of unfortunate events, is involved in a car accident that will forever change her life.

Nineveh verg konsentrasie en kantaantekeninge

Elzette Steenkamp 2012-02-08 Wanneer ’n swerm raaiselagtige “goggas” dreig om die ontwikkeling van Nineveh, ’n luukse behuisingskompleks in Kaapstad, te belemmer, word die eienaar van Painless Pest Relocations, Katya Grubbs (’n tong-in-die-kies verwysing na haar ambag) genader om die plaag te hervestig.

Nicky & Lou 46 Stories – Verbeel jou jy hoor Nataniël se stem

Riette Rust 2012-02-06 Wanneer iemand so snaaks is soos Nataniël, vergeet jy soms wat ’n goeie waarnemer hy is. Om nie te praat van sy skryftalent nie. Nicky & Lou herinner mens aan albei dié feite.

The Big Stick: Where Laughter meets Fear in Tentative Motion

Jonathan Amid 2012-02-02 The Big Stick is South African-born Richard de Nooy’s follow-up to the acclaimed Six Fang Marks and a Tetanus Shot, the second part of what the author terms a “loose trilogy”.

Victor Matfield se reis ’n metafoor vir die lewe

Jaco Fouché 2012-02-01 Matfield vertel die hele verhaal, van hoe hy as kind deur sy pa gebrei is om sterk te raak vir sport, hoe hy op skool begin uitblink het, ook in krieket, maar gereeld uit die span of posisie gehou is waarvoor hy gewerk het, hoe die patroon hom in sy studentejare en jong volwasse lewe herhaal het.

Die pad na Skuilhoek – ’n soektog na liefde

Chris van der Merwe 2012-01-30 Hartstog, verlange, haat en teleurstelling ken geen geskiedenis nie.

Gallows Hill not a match for Daddy's Girl

Janet van Eeden 2012-01-26 Gallows Hill is the fourth novel in the Clare Hart series, which has made Margie Orford one of this country’s most successful crime novelists.

A Private Affair – Love comes at a price

Louise Anne Buchler 2012-01-25 No matter who you are, love comes at a price ...

Being flows in Malikhanye

Kyle Allen 2012-01-25 Malikhanye is Mxolisi Nyezwa’s third collection of poetry, continuing his trend of potent and highly lyrical poetry containing the reality of a landscape that is both political and personal, both painful and beautiful, in writing filled with intense and startlingly evocative imagery.

7 Dae: Meyer ken die kuns van woordverleiding

Martie Retief-Meiring 2012-01-24  "Wat is dit met Bennie Griessel? Gaan hy ewig die martelgat bly, al is hy nou ’n Valk?"  Martie Retief Meiring lees sonder ophou aan 7 Dae.   

The Loss Library and Other Unfinished Stories: artful and ingenious

Jonathan Amid 2012-01-18  Jonathan Amid reads Ivan Vladislavic's latest offering and comes to the conclusion that it is all but unmissable.
Top