Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees
2011-10-19"Al weet die leser dat die goeie karakters gaan triomfeer en die skurke sal boet vir hulle dade, hou die spanningslyn jou aan die raai en wonder, tot aan die einde. Dan word die laaste geheime uiteindelik oopgevlek."
LitNet Akademies-resensie-essay: Net ’n lewe as ’n feministiese teks
2011-10-12 Ek pak ’n geborduurde katoennagrok in vir die hospitaal, ’n paar babygrows en weggooidoeke, ’n walkman met tapes van opera-arias wat ons oorsee gekoop het en Beyond good and Evil van Nietzsche.Sirkusboere: ’n Boeiende en vermaaklike historiese roman
2011-10-06 Sonja Loots het in 1995, op baie jeugdige leeftyd, die aandag getrek met die verskyning van haar debuutroman Spoor. Nou, sestien jaar later, het haar tweede roman, Sirkusboere, verskyn – ’n publikasie waarna baie lesers uitgesien het. Sirkusboere is ...Skool: Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel onder oë
2011-10-05"By die lees van hierdie roman word die leser opnuut bewus gemaak van die chaos in die Suid-Afrikaanse skole en verklaar dit hoekom die leerders wat dan op universiteit opdaag, so ’n geweldige agterstand het."
Kopreis is ’n lekker boek
2011-10-04 Wanneer jy aan die einde van die boek Gerrit Rautenbach se Kopreis neersit, raak jou eie kop vir ’n paar oomblikke stil.Kos vir die kenner – ’n prikkel tot die wonderwêreld
2011-09-22 Deur al my kinderjare het net twee ikone my kamermuur in die vorm van reuse-plakkate gehaal: Ludwig von Beethoven en C Louis Leipoldt.Abel se lot bewys Karsten weer eens as een van ons beste misdaadskrywers
2011-09-21Met die openingstoneel skep Chris Karsten die atmosfeer vir Abel se lot. Die poëtiese beskrywing van wag-’n-bietjie en frangipani’s, die lug “skoon gewas” na die reën, die “dynsige stoomnewe oor die nat gras in die park” is ’n vals gerusstelling; die leser word, saam met die vlieë, vinnig deur die skoonheid gelei tot by die ontbinde lyk in die parkgronde van die Prince Louis Rwagasore-kliniek in Bujumbura, Burundi.
