Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Bloedgrond: die smul en spoeg aan die swiets van ’n verrassingspakkie

Riana Scheepers 2011-07-14 Ek het die afgelope tyd binne kort bestek drie romans van Malene Breytenbach gelees, een daarvan nog in manuskripvorm. My binnegoed sê vir my dat Breytenbach besig is om in ’n opwindende skrywer te ontwikkel – al weet ek nog net nie presies ...

Kyk my in die oë: ’n Openhartige en dapper weergawe van bipolêre stoornis

Deon Knobel, Deon Knobel 2011-07-13 Hierdie boek oor bipolêre gemoedstoornis, Kyk my in die oë deur Elsabé Brits, vul ’n groot leemte in die Afrikaanse literatuur. Dis die aangrypende verhaal van ’n talentvolle en sensitiewe persoon wat ook hoogs bekwaam is in haar werk en reeds talle ...

Toorwoorde roep my: Valiant se toorwoorde roep beslis

Elbie Adendorff 2011-07-06 Valiant Swart is Suid-Afrika se eie Afrikaanse rock ’n roll-troebadoer. Sy eerste liriekboek het so pas by LAPA Uitgewers verskyn. Dit bevat Valiant se lirieke chronologies vanaf sy Die mystic boer-CD in 1996 tot sy CD Wild en wakker ...

Kampvuurstories: Stories vir die kampvuur én kaggel, met of sonder vuurwater

François Verster 2011-07-05 Wanneer mens die naam Pieter Grobbelaar op ’n publikasie sien, weet jy dat jy tien teen een hier met ’n juweeltjie of twee uit die Afrikaanse kultuurgeskiedenis te doen het. In die geval van Kampvuurstories is dit inderdaad ook die geval: daar is ’n ...

Aan die ander kant van die draad – Engelse boeke vir Afrikaanse lesers

JB Roux, JB Roux 2011-06-29 Afrikaanse boeke hoef nie terug te staan vir wat in Engels beskikbaar is nie, maar die groen lappies gras aan die ander kant van die draad bring dikwels vreugde. Daar het die afgelope maande ’n handvol Engelse boeke verskyn wat ook by ...

Mal oor Rugbymal

Gerrit Rautenbach 2011-06-28

Mal oor Rugbymal

Gerrit Rautenbach 2011-06-28

Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee: 'n eerlike blik op verblyf in die buiteland

Madri Victor 2011-06-24 Om te bly of te gly. Dit is ’n debat wat van voor 1994 al woed. En stééds lees ’n mens op gespreksforums en LitNet en in die koerant se briewe-afdelings veroordelende uitsprake teenoor dié wat emigreer, of lofsange van dié wat besluit het die gras ...

Double Negative: When a novel becomes art

Janet van Eeden 2011-06-22

Kaalvoet: Amanda se musikale gedigte raak nog steeds die hart

Elbie Adendorff 2011-06-14 Amanda Strydom is veral bekend as kabaretkunstenaar, komponis en sanger-skrywer. Sy het in 2004 haar eerste boek, Kaalvoet, by Genugtig! uitgegee en dit is so pas weer uitgegee, deur Protea Boekhuis. Dit spog met ’n nuwe voorblad en verder is dit ...
Top