Paul Murray2011-03-01Viewers of the popular soapie 7de Laan on SABC2 can really feel at home with the cookbook Cook with 7de Laan and can reconstruct the dishes they see in this TV programme in the comfort of their own kitchens. The seven main actors from the ...
Susan Smith2011-02-22’n Belangrike digbundel wat aan die einde van 2010 verskyn het, is Martjie Bosman se Toevallige tekens. Die bundel verskyn sewe jaar na haar debuutbundel, Landelik, wat met die Ingrid Jonker-prys bekroon is. Die belofte wat met die eerste bundel ...
Stephanie Nieuwoudt2011-02-16Wanneer ’n mens se hormone as tiener op loop is, wil jy dikwels skreeu. Van pyn, van vreugde, van verlange, van woede. Dalk veral van woede.Die titel van dié bundel kortverhale wat op die tienermark gemik is, is dus heel gepas. (Kom ons vergeet ...
Andries Visagie2011-01-25Dwaalpoort is Alexander Strachan se eerste roman sedert Die werfbobbejaan,wat in 1994 verskyn het. In 1997 het hy wel ’n kortverhaalbundel, Agter die suikergordyn, gepubliseer en nou het hy sy drama Kloof (2003) herskryf en goed daarin geslaag ...
Madri Victor2011-01-18Margaret Bakkes skryf al donkiejare. Haar eerste roman, Die verste reis, is in 1966 gepubliseer en sedertdien het daar al meer as dertig boeke en verskeie tydskrif- en kortverhale die lig gesien. Sy is, om die minste te sê, ’n veteraan. Human & ...
Marius Crous2011-01-04By die lees van elke nuwe bundel van Lina Spies is dit altyd opvallend watter issue haar na aan die hart lê en wat in daardie spesifieke bundel verken gaan word aan die hand van ’n teologiese werk wat oor die kwessie handel. In haar vorige bundels ...
Eckhard Cloete 2010-12-17Op die omslag van Martina Klopper se debuutbundel, soos met ander onlangse NB-digbundels, is iets baie vreemds. Onder die titel, in hoofletters, die verklaring: “GEDIGTE”. Regtig, kan jy nou meer. Miskien is hierdie vermaning bedoel vir daai ...
Louise Viljoen2010-12-02Ek het ’n keer die jong skrywer Kiran Desai, wat die Booker-prys gewen het vir haar roman The Inheritance of Loss, by ’n kongres hoor sê dat sy eintlik eers sukses behaal het toe sy alles oorboord gegooi het wat sy in skryfskole geleer het ...