Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Marike langs die pad met haar tassie

Marius Crous 2010-08-04 Met die eerste lees van Deborah Steinmair se roman het die titel my onwillekeurig laat dink aan Wayne Koestenbaum se Jackie Under My Skin – Interpreting An Icon (1995). Anders as in die geval van Jackie O word Marike de Klerk eintlik maar net onthou ...

Die stories in In die mond van die wolf vóél soos die Karoo

Madri Victor 2010-07-28 Die anderdag sê iemand in ’n gesprek: “Paul C Venter is ’n beter storieverteller as ’n skrywer.” Ek het lank hieroor getob. Wat presies is die verskil tussen ’n skrywer en ’n storieverteller?

My ouma in kaneel: Die kleinood van onthou

Suzanne Potgieter 2010-07-27 “Niks en niemand verdwyn werklik uit jou lewe nie. Want daar is altyd die onthou”

Hellevaart én herrysenis: Winterbach se Die benederyk 'n verbysterende boek

Thys Human (PTA) 2010-07-15 In die openingsparagraaf van Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) se debuutnovelle Klaaglied vir Koos skop die beleërde ek-verteller haar tuinhek “eers van binne af oop, dat hy vér verby sy normale swáái swaai” en dan skop sy hom “van die ander kant af terug ...

Vier briewe vir Jan Ellis literêr goed, boeiend en toeganklik

Annemarié van Niekerk 2010-07-06 Die wêreldliteratuur lewer van tyd tot tyd onvergeetlike klein novelles op. Kamees wat jou ’n leeftyd bybly. Gewoonlik gaan dit om ’n enkele gebeurtenis of ’n paar agtereenvolgende gebeurtenisse wat iemand se lewe handomkeer verander ...

Die Onbekendes laat jou hartklop versnel

Stephanie Nieuwoudt 2010-06-25
Top