Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Papawers is 'n moet lees-boek

JB Roux 2010-09-29

Afstande: Baie vleis aan been, maar te min murg

Sonja Loots, Sonja Loots 2010-09-22

Afstande is heilsame opvoeding en ’n onmisbare leeservaring

Louise Viljoen 2010-09-22 Dan Sleigh is bekend daarvoor dat hy sy kundigheid as historikus op besonder boeiende wyse kan versoen met sy kreatiwiteit as skrywer. Alhoewel hy reeds vanaf 1971 publiseer, het sy groot deurbraak in die literêre wêreld gekom toe hy in 2001...

Lotz returns with winning thriller Tooth and Nailed

Jonathan Amid, Jonathan Amid 2010-09-15 Title: Tooth and Nailed Author: Sarah Lotz ISBN: 9780143026341 Publisher: Penguin Click here to buy Tooth and Nailed from Kalahari.net! Tooth and Nailed, the follow-up to Sarah Lotz’s well-received Exhibit A, arrives on our bookshelves in ...

Marico se Mambas: Lees Piet Swanepoel se vertellings ter wille van die nostalgie

Johan Anker 2010-09-14 In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie ...

Abel se ontwaking grillerig, gedetailleerd en pragtig geskryf

Madri Victor 2010-09-08 Met sy eerste misdaadroman, Seisoen van sonde, het oudjoernalis Chris Karstens bewys dat hy ’n boeiende, slim, gedetailleerde en grillerige spanningsverhaal kán skryf. Resensente het tóé reeds voorspel dat hy naas Deon Meyer ...

Pluimprinse het sy oomblikke

JB Roux 2010-09-08 ’n Mens moet jou genres ken as jy boeke wil resenseer. Afrikaanse resensente is berug daarvoor dat hulle boeke wat (byvoorbeeld) niks méér wil wees as ontspanningsfiksie nie, afmaak as minderwaardige letterkunde. Dít terwyl so ’n boek dikwels uitstekende vermaak ...

Praat binne grense

LitNet 2010-09-08

Aan die anderkant van die grens

Gys Loubser, Gys Loubser 2010-09-07 As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...

Vier seisoene kind is lekker leesgenot

Elbie Adendorff 2010-08-31 Vier seisoene kind, die jongste roman uit die pen van Wilna Adriaanse, handel oor Cato, ’n karakter uit ’n vorige roman van haar, Met ander woorde. Dit is nou vyf jaar later en Cato keer as 29-jarige weduwee vanuit Londen terug na haar ...

Oewerbestaan ’n soepel-gekonstrueerde en welbeleë debuut

Annemarié van Niekerk Resensies 2010-08-17

"Hierdie gedigte weet dat poësie nie net ’n beskrywende instrument is nie, maar ’n lewende krag wat dinge kan laat gebeur: breek, skep, verander ..."

Top