Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Die skyn van tuiskoms teken 'n beeld van die digter
2010-06-02 “A poem begins with a lump in the throat,” lui die bekende aanhaling van Robert Frost, “a home-sickness or a love-sickness. It is the reading out toward expression; an effort to find fulfillment. A complete poem is one where an ...''Op die pad wat jy maak, ry jy self'' - Lina Spies lees Christine Barkhuizen-Le Roux se Padmaker
2010-05-27"Dit is ’n boeiende verhaal wat ontroerend en uitstekend vertel word. Ek wil my verstout om te sê dat dit die Eugène Marais-prys verdien."
Raadslid Hamersma: Om die reis na demokrasie te herleef is nodig
2010-05-19 Toe dié satiriese roman op my leestafel beland, besluit ek om eers met juffrou H te gesels, net ingeval ek nie so op hoogte is met die genre as wat ek wil glo nie (juffrou H synde ’n selferkende kenner op die gebied van satire).Galgut heads back to the theatre, and has a new book out
2010-05-12 “After having poured forth … tirelessly torrents of red and white light it begins to lose its effulgence … pppfff! finished! It comes to rest. But – but behind this veil of gentleness and peace night is charging and will ...Romantiese avontuur Reën oor die Serengeti is soos stukke uit 'n rolpert
2010-04-16 Groot letterkunde is Reën oor die Serengeti nie, maar wel ’n goedgestruktureerde roman met ’n verwikkelde intrige. Dit volg op Lang skaduwees in Afrika. Baie van die karakters uit die eerste verhaal verskyn weer, maar mens hoef nie Skaduwees ...The Artist in the Garden: The Quest for Moses Tladi 'n stuk liefdeswerk
2010-04-14Op die agterplat is die aanloklike uitnodiging: "Discover South Africa’s first black artist working in an international style." En dan sommer ook die inleidende sin: "Like Monet who was a gardener and an artist."
