Catrina Aldrich2009-11-17In haar nuwe digbundel, woud van nege en negentig vlerke, voer Carina Stander haar lesers mee na ’n wye verskeidenheid landskappe, weerstoestande en stemmings
Malene Breytenbach2009-11-12Lammervanger, ’n roman deur Frans van Rensburg, uitgegee deur LAPA Uitgewers, maak gebruik van interessante tydspronge van die verlede na die hede, asook spronge van die aardse wêreld na die wêreld van die dooies.
2009-11-12“In my lewe was daar nooit permanensie nie, net ’n lang verblyf” – só sê die hoofkarakter Maureen Sneddon Barnard in Malene Breytenbach se nuwe roman Gister is ’n ver land.
2009-11-05Met die opneem van dié 727 bladsy lange werk kan die leser dus ’n volledige verkenning van die rykgeskakeerde lewe en werk van die meesterkunstenaar, Michelangelo Buonarroti, verwag.
Solette Swanepoel, Solette Swanepoel2009-11-05“Want as daar ’n man van onkreukbare integriteit is wat dit nié aan sy dogter sou doen nie, is dit Abel Strydom.” (11) Thula-thula vertel die skokkende verhaal van ’n pa wat twee en twintig jaar lank sy ...
Charl-Pierre Naudé2009-10-30Soos die baie mooi titel van haar debuutbundel toon, is dit verse hierdie wat handel oor die blootgesteldheid: van die mens binne die lewe, van vrou en man teenoor mekaar, van bedreigde kultuur of taal (die Afrikaanse in haar geval), en die mens teenoor die dood.
Lucelle Hough2009-10-27Dit blyk dat Suid-Afrikaners wat hulle in die vreemde bevind, ’n behoefte het om daaroor te skryf – dit word duidelik gesien in die massas blogs wat direk op die diaspora-identiteit betrekking het.
Liezl Prinsloo2009-09-23Odette Schoeman het voor Swartskaap nooit meer as 'n bladsy op 'n slag geskryf nie. Sy het geen letterkundige opleiding nie, maar het wel die droom gehad om haar eerste boek voor haar 30ste verjaarsdag die lig te laat sien.
Izak de Vries, Izak de Vries2009-09-23 Titel: NaweekOuteur: Toast CoetzerUitgewer: TafelbergISBN: 9780624047599Dis alles hier: seks, dwelms, drank, harde musiek, vinnige vroue, mooi vroue, jong meisies, nóg jonger meisies ... As jy dus lus is vir 'n lekker boek oor seks, ...
Matilda Burden2009-09-11"Pieter W Grobbelaar kon die talle publikasies agter sy naam bereik deur werksywer, deursettingsvermoë en ’n ongeëwenaarde toewyding aan die Afrikaanse volkswoordkuns."
Riette Rust2009-09-03Hierdie roman is een wat net geskryf móés word. Thula-thula lewer ’n belangrike bydrae tot die oopskryf van ’n ernstige sosiale kwessie wat soveel lewens verwoes: kindermolestering.