Jeanette Ferreira, Jeanette Ferreira2011-08-23Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog Anthony Feinstein Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624052876 Prys: R170.95
Klik hier en koop Kopwond nou van Kalahari.net!
Feinstein, ’n mediese student, omseil etlike kere sy ...
Jeanette Ferreira2011-08-23Kotze se tweede roman ontvou tydsaam – maar met soveel sorg en wins dat dit ’n genoeglike ervaring is. In haar eerste roman, Toring se baai, het soveel karakters gefigureer dat dit soms terugblaai gekos het om ’n karakter te identifiseer ...
JB Roux, JB Roux2011-08-11Die meeste van ons ken Jan van Elfen se Wat seuns moet weet goed. Dié boek staan al jare lank in vir pa’s wat nie besef hoe belangrik dit is om self met hul seuns oor “die dinge van die lyf” te praat nie. Of wie se verhoudings met hul seuns nie intiem ...

Etienne van Heerden2011-08-09In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.

Marius Crous2011-08-03Die jong hoërskoolseun Jasper van Zyl het in 2004 gedebuteer met gedigte in Nuwe stemme 3 wat deur Antjie Krog en Alfred Schaffer saamgestel is. In 2011 verskyn sy digbundel Die lewe tussen pikkewyne met sy mooi bandontwerp en word daar reeds ...

Johan Anker2011-07-27By die herlees van Abraham de Vries se kortverhale in die nuwe samestelling deur Wium van Zyl word mens weer eens deur die vakmanskap van hierdie meester van die kortverhaal beïndruk. Dit is met groeiende bewondering en verwondering ...