Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
ABSA Ketting: Ingrid Winterbach gesels met Eben Venter
2006-09-08 Waarmee is jy op die oomblik besig? Ek is die afgelope jaar en 'n half besig aan 'n nuwe roman. Dis 'n taai ene dié om uit te kry en by tye is die implikasies so donker dat ek voel of ek selfs daarvan wil ondergaan. Ek is ...ABSA Ketting: Deon Meyer se vrae aan Chanette Paul-Hughes
2006-07-30 Jy het al bewys dat dit moontlik is om 'n broodwinnersbestaan te maak uit die Afrikaanse boek. Wat is jou geheim? Ek móés! Wanneer die nood druk en jy jou eie potjie moet leer krap op middeljarige ouderdom, kom jy agter dat nood nie net leer bid nie, maar ook ...ABSA Chain: Athol Fugard in conversation with André P Brink
2006-07-28Dear André Rather silly for two old veterans like us to be relating to each other from the ends of a silly little “chain”, but here goes. As someone who has admired you over the years both as a man and an artist I would like to ...
