Onderhoude
Interviews about topical issues
Emile Joubert in gesprek met Carel van der Merwe
2009-07-01 Jy is iemand wat die lewe geniet – wyn, gholf, middagetes by Umami, gesels en kuier. Wat put jy uit die skryfproses, of “boekmaak” soos Etienne van Heerden sê? Ek hou van Etienne van Heerden se beskrywing, want ek ...Heupvuur: Kerneels Breytenbach oor Crito
2009-05-21Die LitNet-blogger Crito kry dit blykbaar reg om vele rolspelers in die Afrikaanse boekebedryf se nekhare te laat rys met sy "resensering van resensente".
Marius Crous gesels met Loftus Marais oor sy debuutbundel
2008-11-27 As student in die kreatiewe skryfkundeklas aan die Universiteit van Stellenbosch was ek bevoorreg om saam met Loftus Marais en (prof) Willle van der Merwe onder Marlene van Niekerk se begeleiding gedigte te skryf. Ek voel amper soos die ginekoloog ...Danie Marais oor sy opname in die splinternuwe Groot Verseboek
2008-11-10 Groot Verseboek is 'n belangrike dokument wanneer dit kom by die kanonisering van digters. Hoe voel dit vir jou, as 'n skrywer wat deel is van 'n nuwer geslag, om vir die eerste keer in só 'n bloemlesing opgeneem te word? Ek ...E-briewe oor Franse briewe: Izak de Vries gesels met Marita van der Vyver
2008-09-24 Franse briewe: Pos uit Provence Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers ISBN: 9780624046677 Prys: R 150.00 Formaat: Sagteband, 224 pp Klik hier en koop Franse briewe: Pos uit Provence nou by Kalahari.net Dis ’n ...Die gruishoop vol misgekykte diamante: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo
2008-07-09 "Die letterkunde is soos ’n gruishoop wat ’n mens oor en oor moet sif om die misgekykte diamante te vind. Die patroon waarin dié vondste dan in ’n tematiese bloemlesing gerangskik word, gee daaraan ’n uitsonderlike flonkering."There are more questions than answers: Joan Hambidge in gesprek met Madri Victor oor Palindroom
2008-06-05 Die woord palindroom verwys na ’n woord of sin wat dieselfde van voor of agter gelees kan word. Die leser dink dadelik dat mens hier te doen het met twee boeke, Palindroom en Koesnaatjies vir die proe, wat so van agter na voor en van voor na ...Joan Hambidge ondervra Jeanne Goosen
2008-06-02 "Skryf laat my beter voel. Vir my is dit iets soos om sekere gevoelswaarhede bokant die intellektuele analise te stel, maar sonder om die rede te verwerp."Joan Hambidge praat met Louis Esterhuizen oor skrywersverhoudings, spontaneïteit en skaak
2008-05-27Ons is tydgenote doer uit die tagtigerjare. Ek, jy, Johann de Lange, Theunis Engelbrecht, Lucas Malan, Daniel Hugo, Johann Lodewyk Marais, onder andere, het so om en by dieselfde tyd op die toneel verskyn. Hoe onthou jy ons debute?
Joan Hambidge in gesprek met Marlise Joubert oor haar jongste bundel Passies en Passasies
2008-05-21Jy het in 1971 gedebuteer met ‘n Boot in die woestyn en jou jongste bundel, Passies en Passasies, ‘n lywige bundel van 128 bladsye, het verlede jaar verskyn.
Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid
2008-05-06"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."
Oor woorde, woordgevoeligheid en woordkunswerke: Haydee Morgan-Hollander gesels met Helena Gunter
2008-03-27 Op ’n plaas in AfrikaHelena GunterISBN: 9780798148382 Uitgewer: Human en RousseauKlik hier en koop Op 'n plaas in Afrika by Kalahari.net Helena Gunter het op ’n ...'n Gesprek tussen Hambidge en De Villiers rondom die verskyning van Vervreemdeling
2008-03-26Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer begin gedigte skryf het?
Heupvuur-vrae aan Joan Hambidge
2008-02-27Die literator en skrywer Joan Hambidge tree by die volgende geleenthede op tydens die Stellenbosse Woordfees wat van 3 tot 8 Maart 2008 gehou word.
In weerwil van glansender hare en bultender spiere – Hennie Aucamp in gesprek oor ? Vreemdeling op deurtog
2007-12-20 Hennie Aucamp se ? Vreemdeling op deurtog het onlangs by Protea Boekhuis verskyn. Melt Myburgh het in Desember 2007 ? gesprek met hom gevoer in Stellenbosch se Protea Boekwinkel.Maskew Miller Longman Letterkundeprys:
10 vinnige vrae aan François Bloemhof
2007-11-12
Die wenners van die eerste Maskew Miller Longman Letterkundeprys vir jeugromans is onlangs bekend gemaak. François Bloemhof is as naaswenner in die Afrikaans-kategorie aangewys vir sy jeugroman, Stad aan die einde van die wêreld. ...
