Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Carina Stander en Wildvreemd: Albei deur die meule
2011-12-06 Hallo Carina, en baie geluk met die verskyning van jou eerstelingroman, Wildvreemd. Kom ons begin by die begin: jy vertel in ’n onderhoud in Rapport dat die eerste sin van jou roman hom reeds tydens jou universiteitsdae by jou aangemeld het, sommer terwyl ...Ângela Ferreira discusses her latest body of work with Kristine Kronjé
2011-12-01 Following Werdmuller Centre and Other Works in 2010 Mozambican-born artist, Ângela Ferreira recently showed her second solo exhibition at Stevenson in Cape Town. Investigating the ongoing impact of colonialism and post-colonialism ...YouTube-onderhoud: Daan Wissing
2011-12-01 Daan Wissing gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel hoe hy sy eerste publikasie in LitNet Akademies ervaar het. Hy gesels oor sy ervaring van die samewerking en begrip van die Kharkammers tydens sy navorsing, en verduidelik ...Kô laat ons riel
2011-11-30 Hallo Ellias, baie dankie vir die geleentheid tot gesprek. Vir diegene van ons lesers wat nog nie gesien het hoe ’n lekker riel Elias Nel kan dans nie, vertel ons asseblief van die rieldanskompetisie. Wat is dit?Afrikaans, 'n burger van die wêreld
2011-11-30 Die School of English van die Adam Mickiewicz University (UAM) in Pozna?, Pole, is oop vir lektorsaansoeke. Naomi Meyer het vir Jerzy Koch uitgevra oor Suid-Afrikaans en Afrikaans by dié universiteit.It Gets Better campaign hopes to bring positive message to Cape Town’s gay youth
2011-11-29It Gets Better is an internet-based project in response to the suicides of teenagers who were bullied because they were gay or because their peers suspected that they were gay. Its goal is to prevent suicide among LGBT youth by having gay adults convey the ...
