Onderhoude
Onderhoude oor aktuele kwessies
Interviews about topical issues
Interviews about topical issues
Nine artists and one curator on what it means to be an "Afrikaner"
2011-06-23 A compelling exhibition that deals with the dichotomy of the historical baggage intrinsically tied to being Afrikaans, Ik ben een Afrikaner (I am an African) is currently on at Artspace. Steyn du Toit chatted to Teresa Lizamore, the curator of the ...Nine artists and one curator on what it means to be an "Afrikaner"
2011-06-23 A compelling exhibition that deals with the dichotomy of the historical baggage intrinsically tied to being Afrikaans, Ik ben een Afrikaner (I am an African) is currently on at Artspace. Steyn du Toit chatted to Teresa Lizamore, the curator of the ...Strijdom van der Merwe gesels oor Site Specific, landkuns en sy nuwe boek
2011-06-23 Strijdom van der Merwe is volksbesit. Alhoewel die meeste Suid-Afrikaners sy naam, en hulle bewondering vir hom, koppel aan die bome wat hy in rooi lap toedraai, is daar ’n massiewe versameling werke wat hy op sy stil manier uitpak, toedraai, ...Strijdom van der Merwe gesels oor Site Specific, landkuns en sy nuwe boek
2011-06-23 Strijdom van der Merwe is volksbesit. Alhoewel die meeste Suid-Afrikaners sy naam, en hulle bewondering vir hom, koppel aan die bome wat hy in rooi lap toedraai, is daar ’n massiewe versameling werke wat hy op sy stil manier uitpak, toedraai, ...Photographer Zwelethu Mthethwa on the uniqueness of South African culture
2011-06-03 For the first time on the continent of Africa, new photographic works will be exhibited by Zwelethu Mthethwa, one of South Africa’s most influential contemporary artists. The exhibition, showing at the iArt Gallery in Cape Town until 29 ...Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff: Pa's se betrokkenheid by hulle seuns
2011-03-29 Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff oor hulle artikel “Persepsies van hoe pa’s by hul seuns betrokke behoort te wees” in LitNet Akademies. Julle navorsing vul beslis ’n ...YouTube-onderhoud: Hendrik Geyer gesels oor LitNet Akademies
2011-03-25 Hendrik Geyer, 'n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan en navorsing, die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling. In Deel 1 beantwoord Hendrik Geyer die vrae: ...YouTube-onderhoud: Jannie Hofmeyr gesels oor LitNet Akademies
2011-02-24 Jannie Hofmeyr, ’n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan, sy liefde vir Afrikaans en die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling . In Deel 1 beantwoord ...Woordfees-onderhoud: Cari Coetzee gesels met digter Andries Samuel
2011-02-17 Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...Woordfees-onderhoud: Energie is in die gene - Joan Hambidge in gesprek met Bibi Slippers
2011-02-16Ek staan telkens verbaas oor hoe verskriklik baie jy gedoen kry – jy publiseer, doseer, resenseer...
Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers
2011-02-16"Om langsamerhand in jouself tuis te kom is my diepste begeerte." Tom Gouws is op 25 Julie oorlede. Lees ’n onderhoud met Bibi Slippers uit LitNet se argief.
Woordfees-onderhoud: Hennie Aucamp in gesprek met Margaret Bakkes
2011-01-27 Margaret Bakkes word op 7 Maart 2011 by die US Woordfees in ’n profielaanbieding gehuldig. Sy vier vanjaar haar 80ste lewensjaar. Hennie Aucamp het in 2006 by die US Woordfees met haar gesels. Hier volg ’n weergawe van hul gesprek, met ’n aanvulling daarvan in 2011.LitNet Akademies: Gerald Groenewald in gesprek met Jessica Murray oor die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe
2010-11-30Gerald Groenewald gesels met Jessica Murray oor laasgenoemde se onlangse artikel “‘Dit kom daarop neer dat ek nie vergete was nie’: Die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe” in LitNet ...
