Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Die kinders hier

Neo Mehlomakulu Poësie 2023-07-06

"die kinders hier is stom op nagte van sang en dans
bring tog die magiese lamp"

Gebreekte filament

Jacques Boshoff Poësie 2023-06-29

"die lewe is soos die fyn filament in ’n gloeilamp
bros en breekbaar
hoekom het die dood
jou lig so vroeg uitgedoof?"

Volmaanaand

Celesté Fritze Poësie 2023-06-29

"Heilige, helende suurstof word in blou sones opgesoek, gebottel.
Meditasiestyle van guru’s word vergelyk."

Mediteer

Stanley Cierenberg Poësie 2023-06-29

"In stilte vind ek vrede se wêreld,
meditasie neem my in sy greep."

Doused

Tammy-lee Lakay Poësie 2023-06-29

"All pain is relative,
All fear is palpable, 
All end is inevitable."

Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag: terugvoer deur Christa Kleynhans

Christa Kleynhans Menings 2023-06-27

"Cape Flats Stories se mandaat is om minderbevoorregte skrywers die kans te bied om gepubliseer te word. Die werkswinkels se opbrengste word gebruik om die publikasiekostes te dek. Die twee boeke – ’n digbundel en ’n versameling kortverhale – sal deur NS Skrywershuis gepubliseer word."

Nqwebasaurus thwazi

Sean MacGinty Poësie 2023-06-22

"Today, your name comes from words that allow
you to invite in the past. It is an invocation
to live in a language of wind at dusk,
speech from dreams beyond the graves of giants."

Die seun wat vir Hector gedra het

Thérèse Fensham Poësie 2023-06-22

"Mbuyisa Makhubu
Waar is jy nou?
In die blink of in die grou?"

Sekelwoorde

Catherine Janse van Rensburg Poësie 2023-06-22

"en ek kruip saggies uit
as jy die bedlamp afsit ..."

Ek is oukei

Madeleine Venter Poësie 2023-06-22

"en nou
(vir eers)
is ek oukei"

Augullus

Christo Nel Poësie 2023-06-15

"Die branders mooi
in blou getooi
die rots, die sand
als uit U hand …"

Waar is my Umfaan?

Gideon Brückner Poësie 2023-06-15

"sy wieg heen en weer
sy wieg op en af
en huil
oor haar umfaan:
         tula, tula, stil my kind."

Luiperdspronge

Desmond Gird Poësie 2023-06-15

"maar waggelaar
moenie dag na dag daar vertoef
daai speelplek raak ’n tronk
struikel strompel eerder voet vir voet
na ver buite waar nuwe avonture wag"

Verlating

Driekie Grobler Poësie 2023-06-15

"winter is onvermydelik
die lot van elke mens"

Kennisgewing: Cape Flats Stories – ’n slypskool op Jeugdag

LitNet Skryfsake en rubrieke 2023-06-13

"Of jy toelies, sabela of praat, vir ons maak jou skrywe saak." Hier is inligting oor ’n slypskool wat op Jeugdag in Bishop Lavis plaasvind.

Eerstehandse, indringende chaos

Jean le Roux Poësie 2023-06-08

"En ons ritme, in die nag ’n metronoom;
Waar ons lig en donker, die goed, die sleg
Verweef tussen fluisters wat net in ons harte woon."

Ewige rewolusie

JMT Labuschagne Poësie 2023-06-08

"ontbal die slagspreuk
van jou vuis"

Net handbagasie

Jaco Wolmarans Fiksie 2023-06-08

"Jy gaan daai bagasie hier moet los, Domingos. Of dit nou jou skuld was of nie. Jy moet dit hier parkeer voor jy ’n kaartjie koop. Gerlach is nie die eerste een wat ons begrawe nie. Jy was saam daar. Angola. Ons het mense verloor. Ons was almal op een of ander manier verantwoordelik, Domingos. Hierdie hande het bloed op. Ons almal s’n."

Eerste liefde

Jacques Boshoff Poësie 2023-06-08

"Die winter het egter
deur oop vensters ingewaai
en ons warmte verdring"

Woord

C-Son Poësie 2023-06-01

"en as ek later wegloop
al druppender drup,
verlang ek na jou lettergrepe
deur my lyf"

Top