Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 2
2019-05-27"Ek het pas hier, vir die eerste keer, hierdie afleiding op skrif gestel (naamlik dat die naam van die Hoofgod van drie groot godsdienste tans ter sprake) een en dieselfde oorsprong het – tentatief, maar met redelike sekerheid."
Zeús, Oppergod van die antieke Griekse panteon, en die rare boodskap wat hy vir ons vandag nog inhou: deel 1
2019-05-23"In die ná-mitologiese, dws historiese, tydvak van ou Griekeland was Zeús die Oppergod van hulle komplekse panteon van 12 gode (dôdekátheon) wat hul permanente verblyf gehad het op die Berg Ólumpos (met 2 985 meter die hoogste berg in die Griekse Balkan), geleë reg op die grens tussen Thessalië in Noord-Griekeland en Macedonië."
LitNet Akademies-resensie-essay: Bill Henderson se Afrikaanse vertaling van antieke Griekse poësie
2019-05-17"Hierdie skitterende werke behoort voorgeskrewe materiaal vir elke (voornemende) literatuurwetenskaplike te wees, nie alleen wat betref die inhoud nie, maar veral wat die skrywer se metodologiese omgang met die tekste betref."
LitNet Akademies Weerdink: Skottelbraai in Ghoema-land: die grense van Steve Hofmeyr se identiteitspolitiek
2019-05-16"Al die meestersimbole van Afrikanerskap is in die visuele beelde van 'Die Land' sigbaar: die landelike bestaan van wit mense (nou grootliks verstedelik, maar nog simbolies en kultureel daarmee verbonde), patriargale verhoudings, wit manlikheid en die paternalistiese verhoudings met swart werkers."
Verkiesingsuitslae en kultuurbelange
2019-05-14"Die VF+, AfriForum en hul aanhangsels soos Steve Hofmeyr speel natuurlik mooi saam deur ou kolonialistiese vlae rond te swaai, musiekvideo’s van die Gelofte te maak of net Afrikaans te praat in die parlement. Die koeël is deur die kerk – enige stryd om Afrikaans het nou sinoniem met ver-regse nostalgie vir die ou Suid-Afrika geword."
''Die Land'', Steve Hofmeyr en die grondhervormingsdebat
2019-05-07"Na my mening is MultiChoice se besluit rakende Hofmeyr en die Ghoemas kommerwekkend."
Steve Hofmeyr: Bannelingskap redux – stil is die windjie en skraal
2019-05-07"Meer nog, mens moet jou afvra of dit dan ’n goeie ding is dat ’n entiteit soos MultiChoice, ’n voorste vlagswaaier van die kapitalisme, mag besluit wie in die openbare sfeer mag praat en wat gesê mag word."
LitNet Akademies Weerdink: Die "Die Land"-musiekvideo, mites en nostalgie
2019-04-30Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met die brandende kwessies van 2019. “Behoort” die Afrikaner in Suid-Afrika? Waar bevind Afrikaners hulle in 2019? LitNet het vir Marietjie Pauw gevra om oor die hedendaagse herrie met Steve Hofmeyr en die “Die Land”-musiekvideo te besin.
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
2019-04-25"Om MultiChoice, en daarmee saam die vier Afrikaanse kanale (kykNET, kykNET & Kie, kykNET NOU! en Via) te boikot, beteken jy boikot op stuk van sake Afrikaans. En is dit nie waaroor almal dan juis so bekommerd is nie?"
UNISA's Breyten Seminar: "in the calyx of your thoughts" – topological deformation in a few texts and paintings by Breyten Breytenbach
2019-04-18"This is an example of what I call the eighth petal of the sacred lotus in Breytenbach’s work. It indicates the ways in which Breytenbach plays with and stretches language and cognitive frameworks."
Enkele opmerkings oor Harris Dousemetzis se The man who killed apartheid
2019-04-17"Die huidige historiese beskouings oor Tsafendas as ’n skisofreniese moordenaar moet (aldus Dousemetzis) omskep, gewysig en reggestel word tot dié van ’n heldhaftige, polities gemotiveerde vryheidsvegter."
UNISA se Breyten-seminaar: Breyten Buiteblaf
2019-04-15"En nou Breyten, eersdaags op 80. My magtig! As die res van ons maar só kan doodgaan …"
UNISA se Breyten-seminaar: "How to write in Afrikaans and still respect yourself in the morning"
2019-04-10"Selfs in die donker kan ek my hande op een van sy boeke lê."
Gay cruising is dood
2019-04-09"Soos Hennie Aucamp in een van sy kortverhale vra: Wat bly oor van soene?"
UNISA’s Breyten Seminar: "The birthday poem ritual as self-portrait in Breyten Breytenbach’s poetry: 1964–2014"
2019-04-04"The biographical nature of both poetry and painting in Breyten Breytenbach’s work is less an indulgence than a subjective witnessing of both personal and world history."
Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK
2019-04-03"Op 30 en 31 Maart 2019 het die DAK-Netwerk ’n konferensie by die Old Mutual Ouditorium in Kaapstad gehou."
UNISA se Breyten-seminaar: "Breyten Breytenbach in turbulente jare, enkele persoonlike perspektiewe"
2019-04-02"Ek het beleef dat Breytenbach se werk groot spanningsvelde van polarisasie ontketen het, al was daar gedurende sy tyd in die gevangenis min nuus oor hom bekend."
Olga Kirsch: ’n Lewe in gedigte: Egonne Roth se biografie oor Olga Kirsch, ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2019-03-12"My bedoeling met dié artikel was om aan die biografie reg te laat geskied deur veral te konsentreer op hoe kennis van Olga Kirsch se lewe bydra tot begrip en waardering van haar gedigte. Dit is ’n eis waaraan Roth se biografie oortuigend voldoen."
’n Kantopmerking oor Richard Steyn se Louis Botha, a man apart
2019-03-10"Die titel vir die biografie kon selfs ook Louis Botha: a man of courage gewees het."
Repliek op die debat oor moedertaalonderrig binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
2019-03-05"Die Universiteit van KwaZulu-Natal probeer ook met Zoeloe doen wat NWU met Afrikaans en onder meer Tswana regkry. Met ʼn moedige leierskap wat oor die vermoë beskik om met populistiese aansprake oor taalregte (na links en na regs) om te kan gaan, en bereid is om kundigheid oor taalbestuur te benut, kan ons saam vorentoe beur."
