Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Auschwitz-Birkenau: 75 jaar ná die bevryding
2020-01-27"Op 27 Januarie 2020 is dit 75 jaar nadat die reuse-konsentrasiekamp Auschwitz-Birkenau deur troepe van die Rooi Leër bevry is. ... Ons, en ons kinders en hulle kinders, moet juis hiervan weet."
Nou in die verlede: Teignmouth Melvill, Nevill Coghill en die koningin se Vaandel
2020-01-22"Op 22 Januarie 1879 is die magtige Britse leër een van sy swaarste nederlae deur die Zoeloe-krygers by Isandlwana toegedien. ... Dit is terloops hierdie slagting wat die gewilde wyle Johnny Clegg geïnspireer het om 'Impi' te skep."
Toekomsgerigte grondhervorming moet ideologiese kitsoplossings vervang
2020-01-15"Ideologiese dogmatici in Suid-Afrika mors in elk geval met mense se tyd, geduld en welsyn deur aldag te sit en wag vir die geskiedenis se noodwendige trein van progressie om ons te kom oplaai terwyl hulle onbenullige voorbereidings vir ’n revolusionêre toekoms tref."
LitNet Akademies-resensie-essay: Grensgeval as interteks tussen môre en gister
2020-01-09"Marita van der Vyver se werk lees só lekker dat ’n mens dit op die sand by die see, knus onder die komberse met ’n beker warm sjokolade, of selfs hoog in die berge met ’n kopliggie in ’n grot wíl lees."
LitNet Akademies-resensie-essay: Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika. Deel 2 deur WAM Carstens en Edith Raidt
2020-01-08"Hier staan Afrika in die sentrum en gaan die storie eintlik oor hoe Afrikaans wortel geskiet het in Suidelike Afrika."
LitNet Akademies-resensie-essay: Breytenbach in 2019
2020-01-08In hierdie LitNet Akademies-resensie-essay skryf Dewald Koen oor drie publikasies deur en oor Breyten Breytenbach: breyten breytenbach – woordenaar woordnar: ’n Huldiging; Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde en op weg na kû.
Afrikaans is ons grote kans: die invoering van Afrikaans op die Universiteit van Zagreb
2020-01-06“Hierdie najaar het die hervorming van die hele Fakulteit se programme begin. Dit het ons gebruik om ons band met Afrikaans te versterk en offisieel te maak. Na lang onderhoude het ons tot die volgende gekom. Ons studente Nederlands sal op die vyfde jaar van hul nagraadse studie verplig Afrikaans moet volg in twee semesters.”
Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?
2019-12-27"Terwyl Suid-Afrikaners haastig en gefokus voorbereidings tref vir die feestyd, het ‘n verfoeilike en laakbare ondemokratiese ding weer eens feitlik ongesiens in die openbare Kerskous geval. Die regering het ons ‘n week of wat gelede getrakteer met twee wetsontwerpe wat die grootskaalse sentralisering van sport en skole behels."
Die vrede van Vereeniging deur Jan Scholtz en die stilswye van die bitter beginners
2019-12-19"Die stuk is in 1982 in boekvorm uitgegee nadat dit as televisiedrama op Maandagaand 19 Oktober 1981 oor die Afrikaanse televisiediens van die SAUK uitgesaai is."
Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre
2019-12-19"Die boodskap is duidelik: Die toekoms is digitaal."
Staatsgrense en migrasie in Afrika: Van Berlyn tot Kaïro en Kigali
2019-12-12"Die 'grensdebat' is nog lank nie verby nie, want die groot probleme rondom klimaatverandering en vlugtelingskap is ook lank nie verby nie."
Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs: Steward van Wyk se repliek
2019-12-11"Onteenseglik is die beurs iets wat ’n skrywer se lewe onherroeplik verander. Dit sou dwaas wees om dit toe te ken aan iemand sonder ’n skryfrekord."
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
2019-12-05"My wit broosheid maak van mý die slagoffer en blok enige kritiese gesprek oor my (waarskynlik onbewuste) rassistiese aannames ..."
Twee dekades van taalaktivisme in die regswese: sonder Afrikaans is Suid-Afrika nie die moeite werd nie
2019-11-28"Te midde van hierdie taalstorm is die vraag: Kan ons niks meer doen nie en is dit te laat? Die antwoord is: Nee, dit is nie te laat nie."
Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?
2019-11-15"Kan die kerk (onwetend) geplunder word van dit wat wesentlik tot die identiteit, die aard en missie van die kerk behoort tot so mate dat ons op 'n dag gaan ontdek al wat van die kerk oorgebly het is niks anders as 'n leë dop nie en dat die kerk sy effektiwiteit en legitimiteit verloor het?"
Perlemoenstroping: biltongjag wat toeneem
2019-11-14"Gaan ons kinders wat oor 'n dekade of wat gebore word, weet wat 'n renoster is? Of 'n ietermagog, broodboom, of 'n perlemoen?"
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Van “brokwa” tot “broodgoed” – op reis met Oranjerivierafrikaans (Gariep-Afrikaans)
2019-11-13"Veranderinge in taal (en dus by implikasie ook taalgeskiedskrywing) funksioneer nie in isolasie nie, maar is ʼn produk van die sosiopolitieke konteks van sy tyd."
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Afrikaans, Nederlands en die Morawiese Kerk
2019-11-13"’n Groot taalbelewenis: om tienduisende kilometers van jou huis, op ’n ander kontinent, diep in die Amasonebos, met iemand te kan kommunikeer in ’n sustertaal van Afrikaans."
LitNet Akademies-resensie-essay: Hond se gedagte deur Kerneels Breytenbach
2019-11-12"Wat Hond se gedagte van ander rugbyromans onderskei, is ongetwyfeld Breytenbach se skerp sin vir humor."
