Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

ATR reik uit na Eersterust in Pretoria

Michael le Cordeur 2013-06-04 "Foeitog, en die ouma wat met ’n klokhelder stem ingesit het, is blind, maar met haar gees skort daar niks nie!"

Skryf mense nog briewe met die hand?

Jason Lloyd 2013-05-28 "Ek herken amper nie eens meer my handskrif nie. Dit was ’n goeie, netjiese handskrif."

25 Mei: "drank deeply of brandy"

Gustaf Pienaar 2013-05-27 Soos appèlregter Holmes dit later gestel het: 'To ease his troubled exit through life’s twilight he drank deeply of brandy.'"

'n Klap van die windmeul weg – of van die tolk!

Gustaf Pienaar 2013-05-21 "Sekosana is nietemin as 'n getuie geroep. Deur handgebare het hy bevestig dat hy verstaan het wat dit behels om onder eed te getuig."

Muilbandwet se grondwetlikheid nie gewaarborg

Jason Lloyd 2013-05-15 "Sedert die indiening van die eerste weergawe van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting in die parlement in 2008 was die vet in die vuur ..."

Steekhaarbrakkie

Gustaf Pienaar 2013-05-14 Dalk het dit jou ook al oorgekom. Jy ry nog so ewe rustig op jou fiets rond wanneer jy uit die bloute deur 'n verpeste steekhaarbrak aangeval word – so asof jy een of ander misdadiger is. En wat maak jy?

Geldige testament

Gustaf Pienaar 2013-05-08 Vandeesweek se vertelling is maar net weer ’n illustrasie van hoe belangrik dit is dat ’n mens te alle tye ’n regsgeldige testament moet hê wat aan jou behoeftes voldoen. 

Eensame nursies

Gustaf Pienaar 2013-05-07 Neem nou byvoorbeeld die storie oor die 97 verpleegsters van die Verre Oos-Randse Hospitaal wat in 1956 in ’n Sondagkoerant verskyn het. 

Die sterfte op die treinspoor

Gustaf Pienaar 2013-05-02 "Maar nou het niemand gesien dat Blom die moord pleeg nie, en tog was daar ’n klomp getuienis, soos die leuens oor die chloroform-kopery by die apteker, die motief rondom Elsie se swangerskap, die leuens oor die spierbeserings, wat natuurlik veroorsaak kon gewees het toe Blom Elsie se lyk op die spoorlyn geplaas het ..."

Rus in vrede, Pine Pienaar

Jason Lloyd 2013-04-30 "Pine Pienaar (55), voormalige DA-lid van die Oos-Kaapse wetgewer, wat onlangs na ’n lang stryd teen kanker oorlede is, was in vele opsigte ’n beter mens as die konvensionele politikus."

Twyfel is die waarheid se skaduwee

George Claassen 2013-04-24 "Ek herhaal my uitdaging aan Theunissen: Aanvaar asseblief James Randi se uitdaging om jou aansprake dat jy met die dooies kan gesels, aan wetenskaplike toetsing en blootstelling te onderwerp."

Berig die koerant oor verwaarloosde bejaardes?

Gustaf Pienaar 2013-04-24 "In eensaamheid, met harte vol heimwee, bring hulle hul skemerdae deur. Al waarop hulle gedagtes teer, is herinneringe – herinneringe aan die dae toe hulle hul hande deurgewerk het om hulle kroos kos, klere en opvoeding te gee."

Dié politici hoort in 'n rugbyspan

Jason Lloyd 2013-04-19 "Met dié dat die Baai se rugbytrots (ja, weliswaar teen alle verwagtinge in) – die Southern Kings – onlangs in die pekel beland het by die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) omdat hul kwansuis te veel “buitelanders” in hul span het, kan die span gerus drie van ons politici vir die huidige superrugbyreeks oorweeg."

Wie was Tielman Roos?

Gustaf Pienaar 2013-04-16 "Hy het nie geweet dis die minister van justisie met wie hy praat nie, en toe hy vra watse werk hý doen, het Tielman blitsvinnig geantwoord: 'Ek is die gek wat jou aangestel het.'"

'n Toe mond is 'n heel mond

Gustaf Pienaar 2013-04-08 Hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor ’n 'n ene mej Van Blerk se onderonsie met 'n versekeringsmaatskappy.

KKNK-brief uit Oudtshoorn (30 Maart 2013)

Jason Lloyd 2013-04-03 "Wie se geskiedenis? Watter se geskiedenis? Watter Afrikaanse geskiedenis word hier van gepraat?"

Die legendariese William Emil Hollard

Gustaf Pienaar 2013-04-02 Hierdie week skryf Gustaf Pienaar oor ’n kleurryke regsgeleerde, William Emil Hollard,  die man na wie Hollardstraat in Johannesburg vernoem is.

Te veel toetse, te min onderrig

2013-04-02 Pleks van onderwysers en leerders voortdurend te belas met nog toetse, moet skole begin wegbeweeg van punte en toetsuitslae na ’n meer holistiese benadering

Moenie drink en bestuur nie (of saam met iemand ry wat drink en bestuur nie)

Gustaf Pienaar 2013-03-26 "Dit lyk vir my die vorm van opset wat hier ter sprake is, is dolus eventualis: opset-by-moontlikheid-bewussyn. 'n "Slagoffer" – soos me Lampert – voorsien subjektief die moontlikheid dat om saam met 'n hoogs besope man in 'n driewiel-motorfiets te gaan ry, op 'n botsing kan uitloop waarin sy beseer kan word, en versoen haar met daardie moontlikheid."

“Ek het maar net saam met die baas gekom”?

Jason Lloyd 2013-03-21 "Kyk, in hierdie land is dit mos doodsonde om bruin kwessies – wat dit ook al mag beteken – in die openbaar te noem."
Top