Rubrieke
Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Hoe kan ons die onderwysstelsel in hierdie land verbeter?
2013-03-19 "Die regering se aankondiging dat hy alle skole met biometriese inklokstelsels gaan toerus, kan die chroniese afwesigheid van onderwysers doeltreffend aanvat."Die inbraak 'n eeu gelede: 19 Maart 1913
2013-03-19 "Vandeesweek presies ’n eeu gelede – op 19 Maart 1913 – het diewe by ’n bekende Kaapse juweliersaak ingebreek en met ’n vet buit weggekom: 5 000 pond se juwele – in vandag se geldwaarde om en by ‘n miljoen rand."Speedy (Bokslagter) Gonzales
2013-03-12 "Speedy was ’n beesboer op die plaas Zoetvlei in die Vryburg-distrik. Langer as 23 jaar het hy ’n doring in die vlees gehad: sy buurman, Scholtz, se klompie skape en boerbokke."Die vreesaanjaging en die ryk man
2013-03-07 "Saam met die stewige klompie rente wat die hof die eiendomsagent beveel het om te betaal, het Van den Berg seker heelpad bank toe geglimlag."'n Vuil spieël op 'n onderstebo wêreld
2013-03-05 Watter rol speel die media in hierdie algemene wetenskap-ongeletterdheid van Suid-Afrikaners? Ongetwyfeld ’n onderskatte rol.Die privaatspeurder, die rondloper en die Austin
2013-02-28 "Van der Vyver was ’n privaatspeurder wat van ’n sekere mev Ozen opdrag ontvang het om ’n ogie oor haar man te hou, want sy het vermoed dat hy rondloop."Aan wie behoort die kroegstoele toe?
2013-02-26 "Op grond van dié twee beginsels beslis die hof dan dat die kroegstoele deel van die ingeboude kroeg was en dat mnr S dit kon hou. Die twee staalkabinette moes hy egter aan mnr R teruglewer."Goeie nuus vir Afrikaanses
2013-02-26 "Afrikaanses het die laaste tyd goeie nuus oor die stand van hul taal ontvang en ek hoop op nog suksesstories.""Die Stem van Suid-Afrika"
2013-02-22 "Die Wet op Outeursreg op die Stem van Suid-Afrika Wet 2 van 1959, is 54 jaar gelede – op 12 Februarie 1959 – deur die parlement goedgekeur.Die Wet het ’n interessante agtergrond."
