Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings. Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Gustaf Pienaar2014-09-16"Die seuntjie het skielik sy ma se rok gelos en vinnig oor die straat begin hardloop. Sy ma het vir hom geskreeu om stil te staan, maar tevergeefs. Hy was al byna oor die straat toe hy deur die tweede voertuig getref is."
Gustaf Pienaar2014-09-09"Toe hulle laat in September daardie jaar sak en pak in die Kaap aanland, moes hulle tot hulle ontsteltenis ontdek dat die pragtige eiendom wat hulle gekoop het en wat juis vir hulle só aantreklik was omdat dit so onbeboud en ongerep was, nou omring was van plakkershutte."
Gustaf Pienaar2014-09-02"(D)ie ooreenkomste tussen dié saak en (een van?) Oscar Pistorius se verwere – dat hy in putatiewe noodweer gehandel het toe hy geméén het dat daar ’n inbreker in sy badkamer is – is nogal opvallend, nie waar nie?"
Gustaf Pienaar2014-08-27"Sy het nog so ewe met haar motor in Gerhard Maritzstraat gery teen ongeveer 55 km/h toe daar 'n perdeby by haar motorkar invlieg ..."
Gustaf Pienaar2014-08-18Steve Hofmeyr het onlangs Die Stem van Suid-Afrika gesing, maar die man wat dit geskryf het was 'n regsgeleerde. En dis hierdie deel van Langenhoven se lewe waaroor vandag se rubriek handel.
Gustaf Pienaar2014-08-05"Op 'n somersdag in 1959 het 'n boer van Barkly-Oos se kontrei, ene mnr Spies, aan 'n mnr Brandt 'n mondelinge opsie verleen om sy plaas vir R11 000 te koop ..."
Gustaf Pienaar2014-08-04"Die herontmoeting was 'n reuse-sukses. Die twee het smoorverlief geraak – dermate dat mnr Rosenbaum net vier dae later vir mev Guggenheim om haar hand gevra het." Maar die feëverhaal het nie 'n gelukkige einde gehad nie.
Gustaf Pienaar2014-07-29"Wat hierdie huwelik egter buitengewoon gemaak het, is dat toe die partye uitmekaar uit is, mev Nilsson al 78 jaar oud was en haar man 85."
Gustaf Pienaar2014-07-21Die fontein in Kaapstad by die verkeersirkel waar Hans Strijdomlaan by die Heerengracht en Adderleystraat aansluit was op 22 Julie 1960 die onderwerp van 'n hofsaak in die Kaapse hooggeregshof.
Gustaf Pienaar2014-07-17As kinders 'n egskeidingswapen word, kan die dinamiet ontplof. Lees wie is in hierdie hofsaak van 1983 tydens só 'n familiegeveg noodlottig gewond.
Jason Lloyd2014-07-16Want hoe het Russel Botman gesê? "Word ’n meningsvormer vir ’n beter toekoms, ’n leier vir geregtigheid, ’n leier vir waardigheid vir almal."
Gustaf Pienaar2014-07-07 Dié man het in sy testament bepaal sy vriendin erf als en later tog maar besluit sy vrou moet dit kry. Wat het die regstelsel bepaal?