Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Jong Matie-student bekroon as “beste opkomende kunstenaar” by WoordTROfees: ’n onderhoud met Carla Smith

Marli van Eeden, Carla Smith Onderhoude 2018-05-03

"Die kunste verwelkom nuwelinge, maar daar is nie tyd vir tydmors of ’n passasier wees nie – as jy hard werk en met nuwe idees vorendag kom, wil ek glo dat daar ’n toekoms kan wees."

Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie

Menán van Heerden, Fatima Allie Menings 2018-05-02

Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.

Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik

Anna-Marie Jansen van Vuuren Film 2018-05-02

"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai." 

Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt

Naomi Meyer, Elsa-Marié van der Watt Onderhoude 2018-04-30

"Lees en goed spel gaan definitief hand aan hand! Ek kan nie nou aan iemand dink wat  goed spel en nie lees nie."

Vryheidsdag 2018: Hoe vry is ons regtig?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-04-26

"Vier-en-twintig jaar na demokrasie, en die oorgrote meerderheid mense wag steeds vir Projek Vryheid om te lanseer."

Jan Rabie & Marjorie Wallace-lesing: Soos ’n koeipaal op die plaas

Ronelda Kamfer Seminare en essays 2018-04-26

"Ek dink aan al hierdie stories wat grootouers oorvertel het en hoe dit verlore gaan en al wat oorbly is Afrikaanse volksliedjies wat soos die taal herskryf word sonder die ware geskiedenis. Ons geskiedenis is afgekap, fragmented. Hele gemeenskappe is geskuif na die sykant in hul eie verhaal, hele lewens reduced na footnotes."

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud met Frans Swart oor Fiela se kind

Christiaan J de Swardt, Frans Swart Suidoosterfees 2018-04-25

"En so het ek die regte van Fiela se kind by Dalene self gekry: amptelike toestemming om Fiela weer verhoog toe te neem!"

Suidoosterfees 2018: NATi se bydrae tot Afrikaanse teater

Marli van Eeden, Cornelia Faasen Suidoosterfees 2018-04-25

"Afrikaans se heil lê in die kreatiewe omgewings, en teater is ’n sleutelvennoot."

Werkersdag, 1 Mei 2018

Frans Rautenbach Seminare en essays 2018-04-25

"Arbeidswetgewing in Suid-Afrika is die arbeidsmarkekwivalent van suikerbelasting. Dit maak arbeid duurder, net soos suikerbelasting koeldrank duurder maak."

Onteiening van grond sonder vergoeding: implikasies vir die definiëring van politiek in Suid-Afrika

Chris Nelson Seminare en essays 2018-04-25

"Sou daar in die toekoms in Suid-Afrika van ’n onderhandelings- en konsensusgebaseerde na ’n magsgebaseerde definisie van politiek beweeg word, bestaan daar drie wesenlike gevare."

Suidoosterfees SOF HIP POPS: ’n onderhoud met Janine Neethling

Christiaan J de Swardt, Janine Neethling Musiek 2018-04-25

"Daar is ’n opbloei in die Suid-Afrikaanse kuns-oeuvre: meer films, meer musiek, meer boeke, meer poësie en meer toneel – hoofsaaklik agv die platform wat die kunstefeeste bied."

AfriForum: EFF lede-werwers par excellence

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-04-24

"As hulle gedink het Malema gaan bewend ineenstort, sit hulle die pot ver mis. Inteendeel, hulle het waarskynlik die enkele grootste ding gedoen wat hulle kon om Malema se verkiesingsveldtog op ’n hoë noot af te skop."

Suidoosterfees 2018: Rokkie, ’n onderhoud met Denver Breda

Christiaan J de Swardt, Denver Breda Suidoosterfees 2018-04-24

"Rokkie is ’n transvrou, sy is Cape Flats, sy is Khoe, sy is Afrikaans, en sy’s ook ’n fighter; sy’s funny, maar sy soek nie jou pity. Al wat sy jou vra, is om na haar te luister."

Video: Launch of The land is ours by Tembeka Ngcukaitobi

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-04-24

Tembeka Ngcukaitobi's historical book The land is ours: South Africa's first black lawyers and the birth of constitutionalism was launched at Protea Bookshop Stellenbosch on 19 April 2018. Ngcukaitobi was interviewed by Hermann Giliomee and Albert Grundlingh. Watch the video of the conversation.

’n Taalplan vir Afrikaanse skole: ’n reaksie

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-04-23

"Die argument wat altyd teen Afrikaans gebruik word, is dat dit kulturele en etniese verdeling in die hand werk. Afrikaanse private skole sal daardie realiteit in ag moet neem. Die skool sal dit moontlik moet maak vir bruin en swart Afrikaanssprekende kinders om toegang tot gehalte-onderrig te verkry  sonder inagneming van hul sosio-ekonomiese omstandighede."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Mei 2018

LitNet NeerlandiNet 2018-04-23

Hier is die volledige program van die geleenthede wat in Mei by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.

Is daar nog mediaruimte in Suid-Afrika vir opbouende kunskritiek?

Melvyn Minnaar Seminare en essays 2018-04-20

"Wanneer laas was daar ’n resensie van ’n kunstentoonstelling in die koerant? Wanneer laas ’n diepsinnige bespreking van ’n toneelstuk?"

Antjie Krog, het kloppend hart van Zuid-Afrika, ontvangt de Gouden Ganzenveer

Herman Meulemans NeerlandiNet 2018-04-20

"19 april 2018 is een gedenkwaardige dag geworden voor iedereen die houdt van Zuid-Afrika. Aan Antjie Krog werd de Gouden Ganzenveer feestelijk uitgereikt."

Winnie Mandela se dood ontbloot ons almal se donker kant

Jason Lloyd Rubrieke 2018-04-19

"Skielik staan ons as Suid-Afrikaners nakend voor die spieël en ons onthou apartheid se donker kant."

Antjie Krog leert mensen om een flat white te zijn

Jente Rhebergen NeerlandiNet 2018-04-19

"Aan de vooravond van de officiële uitreiking van de Gouden Ganzenveer aan Antjie Krog presenteert Nederlandse uitgever Podium nog gauw een nieuwe titel van haar hand in SPUI25 in Amsterdam. Hoe alles hier verandert gaat over de plaas, de verbondenheid aan de boerderij en een veranderende wereld."

Top