Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Christo van der Rheede
2018-05-03"’n Taal sonder toekomswaarde is ’n dooie taal. Niemand praat dit meer nie en niemand gee daarvoor om nie! Dit is nie die geval met Afrikaans nie."
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Anne-Marie Beukes
2018-05-03"Hierdie woorde van Jakes Gerwel, nl 'die grammatika van saamlééf in geregtigheid', is ’n sleutel waarmee die waarde van ’n toekoms in en vir Afrikaans oopgesluit kan word, ’n toekoms wat ’n naasbestaan tussen al die ander tale in ons land insluit."
Grondwoorde: ’n digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal
2018-05-03"Die doel van die kompetisie is om die gebruik van die Afrikaanse die taal te bevorder onder hedendaagse leerlinge, om ondersteuning aan opkomende aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen 'n meer diverse groep leerders."
Jong Matie-student bekroon as “beste opkomende kunstenaar” by WoordTROfees: ’n onderhoud met Carla Smith
2018-05-03"Die kunste verwelkom nuwelinge, maar daar is nie tyd vir tydmors of ’n passasier wees nie – as jy hard werk en met nuwe idees vorendag kom, wil ek glo dat daar ’n toekoms kan wees."
Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie
2018-05-02Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.
Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik
2018-05-02"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai."
Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt
2018-04-30"Lees en goed spel gaan definitief hand aan hand! Ek kan nie nou aan iemand dink wat goed spel en nie lees nie."
Vryheidsdag 2018: Hoe vry is ons regtig?
2018-04-26"Vier-en-twintig jaar na demokrasie, en die oorgrote meerderheid mense wag steeds vir Projek Vryheid om te lanseer."
Jan Rabie & Marjorie Wallace-lesing: Soos ’n koeipaal op die plaas
2018-04-26"Ek dink aan al hierdie stories wat grootouers oorvertel het en hoe dit verlore gaan en al wat oorbly is Afrikaanse volksliedjies wat soos die taal herskryf word sonder die ware geskiedenis. Ons geskiedenis is afgekap, fragmented. Hele gemeenskappe is geskuif na die sykant in hul eie verhaal, hele lewens reduced na footnotes."
Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud met Frans Swart oor Fiela se kind
2018-04-25"En so het ek die regte van Fiela se kind by Dalene self gekry: amptelike toestemming om Fiela weer verhoog toe te neem!"
Suidoosterfees 2018: NATi se bydrae tot Afrikaanse teater
2018-04-25"Afrikaans se heil lê in die kreatiewe omgewings, en teater is ’n sleutelvennoot."
Werkersdag, 1 Mei 2018
2018-04-25"Arbeidswetgewing in Suid-Afrika is die arbeidsmarkekwivalent van suikerbelasting. Dit maak arbeid duurder, net soos suikerbelasting koeldrank duurder maak."
Onteiening van grond sonder vergoeding: implikasies vir die definiëring van politiek in Suid-Afrika
2018-04-25"Sou daar in die toekoms in Suid-Afrika van ’n onderhandelings- en konsensusgebaseerde na ’n magsgebaseerde definisie van politiek beweeg word, bestaan daar drie wesenlike gevare."
Suidoosterfees SOF HIP POPS: ’n onderhoud met Janine Neethling
2018-04-25"Daar is ’n opbloei in die Suid-Afrikaanse kuns-oeuvre: meer films, meer musiek, meer boeke, meer poësie en meer toneel – hoofsaaklik agv die platform wat die kunstefeeste bied."
AfriForum: EFF lede-werwers par excellence
2018-04-24"As hulle gedink het Malema gaan bewend ineenstort, sit hulle die pot ver mis. Inteendeel, hulle het waarskynlik die enkele grootste ding gedoen wat hulle kon om Malema se verkiesingsveldtog op ’n hoë noot af te skop."
Suidoosterfees 2018: Rokkie, ’n onderhoud met Denver Breda
2018-04-24"Rokkie is ’n transvrou, sy is Cape Flats, sy is Khoe, sy is Afrikaans, en sy’s ook ’n fighter; sy’s funny, maar sy soek nie jou pity. Al wat sy jou vra, is om na haar te luister."
Video: Launch of The land is ours by Tembeka Ngcukaitobi
2018-04-24Tembeka Ngcukaitobi's historical book The land is ours: South Africa's first black lawyers and the birth of constitutionalism was launched at Protea Bookshop Stellenbosch on 19 April 2018. Ngcukaitobi was interviewed by Hermann Giliomee and Albert Grundlingh. Watch the video of the conversation.
’n Taalplan vir Afrikaanse skole: ’n reaksie
2018-04-23"Die argument wat altyd teen Afrikaans gebruik word, is dat dit kulturele en etniese verdeling in die hand werk. Afrikaanse private skole sal daardie realiteit in ag moet neem. Die skool sal dit moontlik moet maak vir bruin en swart Afrikaanssprekende kinders om toegang tot gehalte-onderrig te verkry sonder inagneming van hul sosio-ekonomiese omstandighede."
Zuid-Afrikahuis: Programma, Mei 2018
2018-04-23Hier is die volledige program van die geleenthede wat in Mei by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.
Is daar nog mediaruimte in Suid-Afrika vir opbouende kunskritiek?
2018-04-20"Wanneer laas was daar ’n resensie van ’n kunstentoonstelling in die koerant? Wanneer laas ’n diepsinnige bespreking van ’n toneelstuk?"
