Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Die eenheid van die reënboog: ’n Vredesentrum ten bate van transformasie

Ockie Grundling, Naomi Meyer Onderhoude 2018-02-01

"Vredebou volg normaalweg die amptelike versoeningsfase op. Versoening vereis in die eerste plek inklusiewe skuldbelydenis. Inklusiwiteit is krities belangrik en impliseer/vereis dat alle rolspelers in die konflik hul betrokke aandeel in die konflik moet erken en bely."

Een interview met Dan Sleigh over Eilande

Tycho Maas, Dan Sleigh Skrywersonderhoude 2018-02-01

"Mense is eilande in die see van die geskiedenis. Daar is nie bloot een perspektief of een geskiedenis nie."

Vertical and lateral literary movements in a writer’s career. Breyten Breytenbach’s Windcatcher in the USA and the Low Countries

Yves T'Sjoen Books and writers 2018-01-31

"Research on the constitution of foreign images of a canonical Afrikaans poet can start right here."

“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

Conrad Steenkamp SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-01-30

"Die sprekers van Afrikaans moet nou saamspan om die inherente diversiteit van die taal agter ons skole te mobiliseer. Ons kan ook baie meer doen om Afrikaanse skole en Afrikaansmediumonderrig vir swart ouers en kinders aantreklik te maak."

Tjaila-tyd vir Zuma se span: hoe lyk dit?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-01-30

"Waar die Zuma-verbintenis voorheen deure wyd laat oopswaai het, begin hulle toenemend vind dat daai selfde verbintenis nou deure in hulle gesigte laat toeklap."

Nalatenskappe

Handré Brand Seminare en essays 2018-01-29

"Berus ’n persoonlike nalatenskap noodwendig uitsluitlik op eksterne persepsies, waarnemings en interpretasies van die lewenstyl, waardes, beginsels en werksprestasies van ’n persoon? Hoe geldig is sulke interpretasies van ander se nalatenskappe?"

’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 1)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-01-29

"Die Oudgriekse mites tel onder die mees komplekse, fassinerende en interessantste vertellinge wat ooit mondelings geskep, oorvertel en later op skrif gestel is."

Afrikaanse onderwys onder beleg

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-01-26

"Laat ons die taal depolitiseer en destigmatiseer deur Afrikaanse onderwys ’n vriendelike gesig/beeld te gee en dit gelykstaande te maak aan 'uitnemend' en 'presterend'. Slegs dan sal die Lesufi’s van hierdie wêreld hul gesindheid en ingesteldheid jeens die taal verander en dit omarm as deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid."

’n Huldeblyk aan Hugh Masekela

Stephanie Vos In memoriam 2018-01-26

"Op die verhoog was Masekela ’n kunstenaar met groot charisma en ’n vlymskerp sin vir humor. Hy was ’n 'entertainer' in die diepste sin van die woord: hy kon ’n gehoor fyn lees en hul in die palm van sy hand hou."

Jy kannie failure wies van ’n failed education system nie

Denver Breda Menings 2018-01-26

"Hierdie education vertel ons nie dat ons nie net van ons land verloor het maar was ook forseer om ons eie tale te op te gee en ’n vreemde identiteit aan te vat. ’n Identiteit wat ons tot vandag aan klou waar ons onsself 'trotse bruin mense' noem."

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Sakkie Spangenberg Menings 2018-01-25

"Denver Breda roer ’n hele aantal sake aan in sy artikel “Die Kaap van baie kerke” (11 Jan 2018), maar één tema loop soos ’n goue draad deur sy stuk: die rol van Christensendelinge en -predikers in die ondermyning van die KhoeSan se “tale, identiteit, kulture en menslikheid” en die rol wat die baie Christelike kerke tans behoort te speel."

Gaan ons uiteindelik ’n/die Derde Afrikaanse Taalbeweging beleef?

Wannie Carstens Seminare en essays 2018-01-25

"Hierdie beweging sal wel moet uitgaan van die jonger Afrikaanse gemeenskap. Die ouer gemeenskap is te besmet deur die geskiedenis en hulle sal moet terugstaan."

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Heindrich Wyngaard SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-01-25

"Maar hoe anders sou dit nie (kon) wees (nie) indien die skoolgemeenskap – beheerraad, personeel en ouers – op ’n ander wyse gereageer het as om bloot die 'Ons is vol'-bordjie op die hek te hang, soos ’n 'Geen parkering beskikbaar'-kennisgewing by sportbyeenkomste of musiekkonserte? Wat daarvan as hulle gesê het: 'Kom gerus binne, maar gee net kans dat ons plek vir julle kan inrig'?"

A tribute to Poet Laureate Keorapetse “Bra Willie” Kgositsile

Fred Khumalo In memoriam 2018-01-25

"I was heartened by the realisation of many that all the young generation needed to do was dip into your intellect and swim in your poetry to appreciate better the work that has been done. There was no need to reinvent the spear. The time was to accept the spear from the hands of the elders, and charge forward."

Waar is ons helde?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-01-24

"Waar is die Suid-Afrikaners wat bereid is om die status quo van suurstof te ontneem? Waar is die Suid-Afrikaners wat bereid is om die regte ding te doen?"

Seks, kuns en die waarheid

Marita van der Vyver Seminare en essays 2018-01-23

"En tog ondersteun ek ’n beweging soos #MeToo of Hollywood se Time's Up-veldtog of die massiewe vroue-optogte die afgelope naweek oral in die VSA, want dit maak dit vir miljoene vroue moontlik om te begin droom dat ons ten minste die toekoms kan verander."

Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig

LitNet Bybel in Kaaps 2018-01-19

LitNet het mense wie se moedertaal Kaaps is, genooi om ’n gedeelte uit Genesis 1 in húlle Kaaps te vertaal. Hier is die wenners!

Die geveg virrie “rooi goud”

Denver Breda Menings 2018-01-18

"Trinkie Swartz was nooit genoem die moeder van die rooibosindustrie nie, want nie net was sy Khoe nie, maar ook ’n vrou, en die koloniale was nie goedgesind vir nie een van die groepe nie."

Verborge heelheid

Gert van der Westhuizen Menings 2018-01-18

"Dis asof daar ’n verborge heel-wees en sielsgroei is wat almal ontwyk, en ’n totale gebrek aan vertroue. Palmer noem dit "a hidden wholeness" en maak voorstelle vir ’n onverdeelde lewe."

Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?

Juanita Pienaar Seminare en essays 2018-01-18

"Wat behels onteiening? Wat is die wesenselemente daarvan? En wat is die grondwetlike en ander – verreikende – implikasies van so ’n stap?"

Top