Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
My (onuitgesaaide) "Monitor"-verslag uit Rhodesië – winter, 1978
2017-12-14"Ek was ietwat bewoë toe ek op die aand van 21 November 2017 op TV die jillende, juigende skare gesien het wat in Harare se strate feesgevier oor die einde van die katastrofiese Mugabe-bewind."
’n Eersteklas byeenkoms vir Suid-Afrika se Eerste nasie
2017-12-14"Nooit sou ek tog gedink het dat die Universiteit van die Vrystaat sulke “groundbreaking” werk sal doen vir ons Khoesan-mense, dat hulle spasie en tyd sal skep vir eerlike gesprekke oor die uitdagings van Suid-Afrika se eerste nasie en dat hulle ook die eerste organisasie sal wees om die “acknowledgement of country” te doen nie."
Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap
2017-12-13"Dit is herhaaldelik beklemtoon dat dit noodsaaklik is om alle sprekers te oorreed om eienaarskap te neem van húlle Afrikaans en weg te doen met die beeld van Afrikaans as die taal van die onderdrukker wat deur enkelinge in ivoortorings gebruik word."
Op die Rand van die afgrond
2017-12-13"Wat duidelik is, is dat die ekonomiese groei laer is as die bevolkingsgroei. Dit beteken as ’n land word ons elke jaar armer."
Flakka, die Big Days en Bitcoin
2017-12-12"Parties, niewe klere – Krismisklere – en braaivleis en dop, en fireworks, en armed robberies, en alles wat mal is, en swimming pools, en Krismiskaarte, en cheap Krismisboeme, en cheap Krismisprêsens onnerie cheap boem, en maer Vade Krismisse byrie malls. Dis al wee daai tyd, mense."
Brand: ’n onderhoud met Peet Venter
2017-12-11"Die kernverhaallyn gaan oor die politieke riller waarin ons land haar bevind. Die pres en sy kliek besef hulle tyd om te roof raak min, maar hulle wil so lank as moontlik aan die mag klou."
Loki Rothman: Dit is passie
2017-12-11"Die reaksie op mense se gesigte by ’n lewendige optrede. Wanneer ek doodstil sit in die ateljee maar sweet van opgewondenheid wanneer daar iets mooi gebeur. Dit is passie. Die woorde, kommentaar en ondersteuning van die publiek voer dit en inspireer en druk my vorentoe."
Krisis in ons opvoedingstelsel
2017-12-08"Tensy daar daadwerklike en drastiese verbeteringe gebeur aan die manier waarop ons kinders onderrig word, gaan ons binne die volgende dekade of twee ’n ongeletterde generasie volwassenes op hande hê."
Ondersteuning van onderwysers aanlyn: ’n onderhoud
2017-12-06"Ek dink juis aanlynleeromgewings bied ’n manier om onderwysers in afgeleë gebiede te bereik en by die groter Suid-Afrikaanse onderwysergemeenskap te betrek. Tegnologie is geduldig, en berg artefakte van gesprekke, en dus hoef onderwysers nie die hele tyd aanlyn te wees om saam te leer nie."
“Nooi”, “sambreel”, “amok”: taalerfenis van die Kaapse slawe
2017-12-06Vrydag 1 Desember was die 183ste herdenking van die vrystelling van slawe (1834). Op Dinsdag 5 Desember het taal- en VOC-navorser Helena Liebenberg ’n lesing by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied oor die slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans. Luister hier na die hele gesprek.
Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting toegeken
2017-12-06"Die Raad van die Van Ewijck-Stigting het gister sy jaarlikse prestasiebeurs van R75 000 aan Nicol Stassen van Protea Boekhuis toegeken vir sy prestasie by die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika."
David Whyte: Hoe bring jy diepte na jou gesprek?
2017-12-06"Begin deur met jou volle aandag na die grond te kyk. Begin met die gesprek sonder om al die antwoorde te hê. Ons dink ons kan die pad sien, tot aan die einde. Maar die pad verskyn en verdwyn, verskyn en verdwyn."
Jeugfiksie en 'n verkenning van die natuur: ’n onderhoud
2017-12-06"Werklike belewenis van die natuurlike omgewing is nie noodwendig vir kinders in stedelike gebiede beskore nie. Om in ’n digte woud te gaan stap en onbevange daar te kan speel, is deesdae bykans onvoorstelbaar."
Sewes
2017-12-06"Ek kan nie help om te glo dat Neil Powell in sy lewe nog nooit ’n sewesspan met rassekwotas in sy agterkop gekies het nie. Hy het gewoon die beste span vir elke wedstryd of toernooi gekies."
16 jaar ná die dood van Marike de Klerk
2017-12-04"Sy het FW deurentyd ondersteun – selfs nadat sy verhouding met Elita Georgiades, die vrou van ’n Griekse skeepsmagnaat, op die lappe gekom het."
When Zuma goes by Ralph Mathekga: "Just before midnight" seminar
2017-12-04"South Africans need to get more involved in their public affairs and need to evaluate leaders more robustly."
#NotOurLeaders en die 16 dae van aktivisme
2017-12-01"Hoekom word vermaaklikheidsterre aan ’n hoër standaard gemeet as ons verkose amptenare?"
Johannes Calvyn (III)
2017-12-01"Calvyn het ’n fyn lyn betree tussen die rol van die godsdiens en die gemeenskap en die regte van die staat waarin daardie gemeenskap hom bevind. Calvyn was van mening dat die Bybel hier geen bloudruk vir die mens gee nie."
Shisanyama: ’n onderhoud met Jan Braai
2017-12-01"Braai is die woord wat hierdie aksie van saamkom rondom ’n vuur en kos maak op die vuur en sy kole in al 11 tale in die land beskryf. Dis iets wat elke liewe Suid-Afrikaner al gedoen het, ongeag taal, kultuur of geloof."
