Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Wense vir die rustyd

LitNet Menings 2017-12-22

Ons wens ons lesers ’n aangename rustyd toe en ’n voorspoedige 2018!

Hoekom klou ons so aan coloured identity?

Denver Breda Menings 2017-12-22

"En dan praat ons van coloured culture. Wat is dit tog, dié coloured culture?"

Hulde aan Richard van der Ross: ’n Kuiper se laaste hou teen die hoepel

Heindrich Wyngaard In memoriam 2017-12-22

"Wysheid, wyse man, besonderse mens."

Prettige maniere om Afrikaans te leer praat

Estelle Kruger, Elbie Adendorff, Arné Binneman, Ju-Mari du Plessis Onderhoude 2017-12-22

"Ek het opnuut my liefde vir Afrikaans ontdek. Die studente se opgewondenheid en positiewe reaksies wys daarop dat Afrikaans ’n lekker leef- en lagtaal is."

Kinders en lees: ’n onderhoud

Estelle Kruger, Nandi Lessing-Venter Onderhoude 2017-12-22

"Leeswaardering beteken dat die leser hou van ’n teks en emosioneel daarby betrokke raak deur met die karakters en gebeure in die teks te kan identifiseer. Leesbegrip vind plaas wanneer die leser verstaan wat hy/sy lees."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Januari 2018

LitNet NeerlandiNet 2017-12-21

Die Zuid-Afrikahuis bied in Januarie 2018 ’n interessante filmvertoning en opwindende poësie-aand aan.

Die SAKP en Blade Nzimande

Jason Lloyd Rubrieke 2017-12-20

"Die SAKP, wat soos ’n parasiet op die rug van die ANC ry, het onlangs uiteindelik hul dreigement uitgevoer dat hulle in die toekoms op hul eie aan verkiesings gaan deelneem."

Silikon, geskenk van die gode

Koos Holtzhausen Menings 2017-12-20

"’n Mens kan jou nie ’n wêreld sonder silikon voorstel nie."

#ANC54: Cyril Ramaphosa en die top-6

Jason Lloyd Seminare en essays 2017-12-19

"Cyril Ramaphosa se verkiesing as president van die ANC was eers (net vir ’n paar minute) goeie nuus voor dit skielik versuur het toe dit duidelik word dat hy verswak is deur die verkiesing van drie Zuma-makkers tot die top-6-posisies van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK)."

#ANC54: 'n Hele halwe heling

Frederik de Jager Seminare en essays 2017-12-19

"En dit is hoe Suid-Afrika is. Helfte-helfte. Nooit heel nie. Nooit die beste nie, het Jan Smuts van ons demi-monde gesê, en nooit die slegste nie. Soos radioaktiewe verval het ons ’n halflewe op pad na ons eie verderf wat ons, soos die goeie, nooit heeltemal haal nie."

#ANC54: Cyril the Silent

Hans Pienaar Seminare en essays 2017-12-19

"For now it’s business as usual for the captured state. Ramaphosa will have to tread softly at least until the 2019 elections."

Hoe om van Suid-Afrika ’n beter land te maak

Jean Oosthuizen, Barend la Grange Onderhoude 2017-12-19

Die eerste Suid-Afrika-dag is vanjaar op 25 November gehou. Jean Oosthuizen wou by SA-dag se bedryfshoof, Barend le Grange, weet wat  hierdie inisiatief behels en of gewone Suid-Afrikaners regtig ’n verskil kan maak om van Suid-Afrika ’n wenland te maak.

#ANC54: Die gifbeker voor die triomf

Martie Retief-Meiring Seminare en essays 2017-12-19

"Wie het rose en maanskyn op die 54ste ANC-leierskapkonferensie verwag? Wie’t gedink die Zuma-kontaminasie sou op die 54ste ANC-leierskonferensie uitgeroei wees?"

Adam Small vereer in die Kunstekaap

Izak de Vries Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2017-12-19

"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."

#ANC54: Cyril Ramaphosa is die nuwe leier van die ANC

Frans Rautenbach Seminare en essays 2017-12-18

"Die Zuma-kandidaat, Nkosazana Dlamini-Zuma, is verslaan – ’n reuseslag teen korrupsie, want met Cyril het ons ’n kans dat die regerende party van binne af sal skoonmaak. Maar hierdie onbetwisbare seën bring ook sy eie vloek."

#ANC54: Hoe nou vorentoe?

Bettina Wyngaard Menings 2017-12-18

"Ek erken ruiterlik, my verligting om te verneem dat Ramaphosa gewen het, was groot. Noudat hy gewen het, sal ons waarskynlik binnekort positiewe reaksie van die markte sien."

2017 in die truspieël

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-12-18

"2017 was ’n jaar van kontraste, ’n jaar waarin beide die absoluut beste en slegste in mense na vore gebring is."

Versoen se gat 

Denver Breda Menings 2017-12-16

"Versoen se gat 
Ôs skarrel torrie dood, 
Vir twee rand vir ’n brood."  

Richard van der Ross: politieke aktivis én ‘n gentleman

Michael le Cordeur In memoriam 2017-12-15

"Dicky van der Ross het bewys dat beskaafdheid, passie en goeddeurdagte debatvoering ’n hele nasie kan transformeer. Dit het ’n onuitwisbare merk op my, en ek glo my medestudente, gelaat. Ons kon nie anders as om dieselfde droom te leef nie. Hiervoor sal ek hom altyd onthou."

Saartjie Baartman se afstammelinge verdien meer as naamverandering

Denver Breda Menings 2017-12-15

"Wat is ’n naam? Dit gee mos identiteit, plek, geskiedenis, eienaarskap; baie meer as net ’n paar random woorde wat op identiteitsboekies of op geboue geskryf is."

Top