Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Brand: ’n onderhoud met Peet Venter

Peet Venter, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-12-11

"Die kernverhaallyn gaan oor die politieke riller waarin ons land haar bevind. Die pres en sy kliek besef hulle tyd om te roof raak min, maar hulle wil so lank as moontlik aan die mag klou."

Loki Rothman: Dit is passie

Annie Klopper, Loki Rothman Musiek 2017-12-11

"Die reaksie op mense se gesigte by ’n lewendige optrede. Wanneer ek doodstil sit in die ateljee maar sweet van opgewondenheid wanneer daar iets mooi gebeur. Dit is passie. Die woorde, kommentaar en ondersteuning van die publiek voer dit en inspireer en druk my vorentoe."

Krisis in ons opvoedingstelsel

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-12-08

"Tensy daar daadwerklike en drastiese verbeteringe gebeur aan die manier waarop ons kinders onderrig word, gaan ons binne die volgende dekade of twee ’n ongeletterde generasie volwassenes op hande hê."

Ondersteuning van onderwysers aanlyn: ’n onderhoud

Estelle Kruger, Christina Johanna (Christa) van Staden Onderhoude 2017-12-06

"Ek dink juis aanlynleeromgewings bied ’n manier om onderwysers in afgeleë gebiede te bereik en by die groter Suid-Afrikaanse onderwysergemeenskap te betrek. Tegnologie is geduldig, en berg artefakte van gesprekke, en dus hoef onderwysers nie die hele tyd aanlyn te wees om saam te leer nie."

“Nooi”, “sambreel”, “amok”: taalerfenis van die Kaapse slawe

Menán van Heerden Menings 2017-12-06

Vrydag 1 Desember was die 183ste herdenking van die vrystelling van slawe (1834). Op Dinsdag 5 Desember het taal- en VOC-navorser Helena Liebenberg ’n lesing by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied oor die slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans. Luister hier na die hele gesprek.

Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting toegeken

LitNet NeerlandiNet 2017-12-06

"Die Raad van die Van Ewijck-Stigting het gister sy jaarlikse prestasiebeurs van R75 000 aan Nicol Stassen van Protea Boekhuis toegeken vir sy prestasie by die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika."

David Whyte: Hoe bring jy diepte na jou gesprek?

Marié Jacobs Menings 2017-12-06

"Begin deur met jou volle aandag na die grond te kyk. Begin met die gesprek sonder om al die antwoorde te hê. Ons dink ons kan die pad sien, tot aan die einde. Maar die pad verskyn en verdwyn, verskyn en verdwyn."

Jeugfiksie en 'n verkenning van die natuur: ’n onderhoud

Estelle Kruger, Henriëtte Loubser Onderhoude 2017-12-06

"Werklike belewenis van die natuurlike omgewing is nie noodwendig vir kinders in stedelike gebiede beskore nie. Om in ’n digte woud te gaan stap en onbevange daar te kan speel, is deesdae bykans onvoorstelbaar."

Sewes

Frans Rautenbach Rubrieke 2017-12-06

"Ek kan nie help om te glo dat Neil Powell in sy lewe nog nooit ’n sewesspan met rassekwotas in sy agterkop gekies het nie. Hy het gewoon die beste span vir elke wedstryd of toernooi gekies."

16 jaar ná die dood van Marike de Klerk

Frikkie Wallis Menings 2017-12-04

"Sy het FW deurentyd ondersteun – selfs nadat sy verhouding met Elita Georgiades, die vrou van ’n Griekse skeepsmagnaat, op die lappe gekom het."

When Zuma goes by Ralph Mathekga: "Just before midnight" seminar

Ralph Mathekga, Naomi Meyer Opinion 2017-12-04

"South Africans need to get more involved in their public affairs and need to evaluate leaders more robustly."

#NotOurLeaders en die 16 dae van aktivisme

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-12-01

"Hoekom word vermaaklikheidsterre aan ’n hoër standaard gemeet as ons verkose amptenare?"

Johannes Calvyn (III)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-12-01

"Calvyn het ’n fyn lyn betree tussen die rol van die godsdiens en die gemeenskap en die regte van die staat waarin daardie gemeenskap hom bevind. Calvyn was van mening dat die Bybel hier geen bloudruk vir die mens gee nie."

Shisanyama: ’n onderhoud met Jan Braai

Jan Braai, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-12-01

"Braai is die woord wat hierdie aksie van saamkom rondom ’n vuur en kos maak op die vuur en sy kole in al 11 tale in die land beskryf. Dis iets wat elke liewe Suid-Afrikaner al gedoen het, ongeag taal, kultuur of geloof."

Kaaps: deel van die standaard?

Candice Jantjies Seminare en essays 2017-12-01

"Met ons gebrek aan gestandaardiseerde taalnorme en -reëls, hoe kan ons akademies voortbou en Kaaps as onderrigtaal in skole implementeer? As ons kyk na die diverse en invloedryke nalatenskap van hierdie simbiotiese taalvariëteit van Afrikaans, behoort ons onsself vir ons nalatigheid teenoor Kaaps te skaam."

“The problem with decolonisation”: Jonathan Jansen seminar

Menán van Heerden Universiteitseminaar | University Seminar 2017-11-30

"The tools that you use are as important as the problems we are trying to solve. And if you use the wrong conceptual apparatus for making sense of problems like racism, like decoloniality, then, of course, I think you will be less effective than if you, for example, use critical race theory."

Zimbabwe sonder Mugabe: Wat nou?

Willie Breytenbach Seminare en essays 2017-11-30

"Kan ’n Krokodil in byvoorbeeld ’n Krismisboom verander?"

Good Hope. South Africa and the Netherlands from 1600: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2017-11-29

"Hopelik sal die boek heling teweegbring tussen veral Nederlanders en Afrikaners, maar ook onder ander Suid-Afrikaners wat onder die juk van Nederlandse kolonialisme gely het."

Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys: Tegnologie – ’n oplossing?

André Badenhorst SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-11-28

"Met die demokratisering van tegnologie kan ouers self die geleentheid aangryp en hul kinders blootstel aan die wêreld van vandag. Onderwysmikrodienste buite die sfeer van die staat is aan die opbloei en raak toeganklik vir Jan Alleman. En as Jan Alleman nie weet hoe nie, gee net die geleentheid oor aan sy kinders om dit self te ontdek. Die moontlikhede is legio."

Deon Stewardson – ’n huldeblyk

Albert Maritz In memoriam 2017-11-28

"Ek beskou toegewyde akteurs as die unieke boublokke van ’n kultuur – wat die mens vastrapplek gee; ’n holte vir die voet. ’n Kussing vir die kop. Dit was dalk die laaste keer wat ek Deon gesien het."

Top