Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Terugblik op 60: Wat wou ek hê?
2018-05-15"Daarom gaan ek nou soos ’n nuweling by ’n Alkoholiste Anoniem-vergadering opstaan en in die openbaar verklaar: 'My naam is Marita en ek is 60.'"
#MeToo, #TimesUp ... en die Nobel-literatuurprys duik in die hek
2018-05-14"Die prestige van die Nobelprys, die legitimiteit van een van die belangrikste pryse in die wêreld, is in die gedrang omdat een man nie sy drange kon of wou beheer nie. Die waarskuwing vir ander instellings, ongeag grootte of mag? #TimesUp."
Eenders en anders: Nederlandse en Suid-Afrikaanse skole
2018-05-10In ’n onlangse artikel op Voertaal skryf Ingrid Glorie dat dit nie goed gaan met die Nederlandse onderwys nie. Naomi Meyer het met Jente Rhebergen, wat nagraads in Nederlands en Afrikaans studeer het en onderwyseres aan ’n Montessoriskool in Nederland is, oor die stand van die Nederlandse onderwysstelsel gesels.
Joernalistieke pogings tot vrede deur geregtigheid
2018-05-10"In die lig van werk oor 'vredesjoernalistiek' word die vraag hier gevra of die joernalistiek van Schalk Pienaar (Die Beeld), Willem de Klerk (Die Transvaler en Rapport), Frits Gaum (Die Kerkbode), Doret Jansen (Wes-Transvaal Rekord) en Max du Preez (Vrye Weekblad) nie in ’n mindere of meerdere mate ’n konfronterende ('adversarial') joernalistiek verteenwoordig het wat juis ook geregtigheid en vrede gedien het nie."
Water reuse to deal with urban water scarcity – lessons from afar and the Southern African neighbourhood
2018-05-10"Encouragingly, we can learn from some successful experiences in this field right here on Cape Town’s doorstep. The first is Windhoek, which has been making use of recycled water for some 50 years now, and has become a world leader in this practice."
Lacan en grufilms: ’n onderhoud met Cilliers van den Berg
2018-05-09"Wat ek interessant vind, is hoe mense met die onbekende en die ongemaklike omgaan – grufilms is niks anders as pogings tot die vergestalting of ver-beelding hiervan nie, wat natuurlik dui op die grense van representasie oor die algemeen."
Huldeblyk: Cas van Rensburg
2018-05-09"Ek bring graag hulde aan ’n vriend van wie ek altyd net lojaliteit en ondersteuning ontvang het en vir wie se werk ek die grootste respek gehad het."
Sasolburg: Common “birds” of South Africa: ’n onderhoud met Candice von Litsenborgh en Daneel van der Walt
2018-05-09"Daar is ook sterk sosiale kommentaar in die stuk en alhoewel jy vir die karakters (en ’n bietjie ook vir jouself) lag, kom daar temas van onderdrukking en vooroordeel deur wat nie geïgnoreer kan word nie."
Darling Collection word dARTling
2018-05-09"Dit was nog eens ’n besonderse geleentheid om die fees in Darling by te woon. Die volgende fees gaan interessant wees, want die idee van die Darling Collection was samewerking tussen Europeërs en mense van Afrika wat baie wysheid in pag het. Die idee agter dARTling is om die kennis van die Europese studente en die talent op eie bodem te laat werk."
’n Resep vir leesliefmaak
2018-05-08"Ek glo dat die geheim tot leesliefmaak daarin lê om die regte boek op die regte tyd in die regte kind se hand te stop. Bestee tyd aan jou kind en kry sy neusie so vroeg as moontlik in ’n boek."
Hoe veilig is ons bejaardes?
2018-05-08"Laat ons ouer mense toe om so lank as moontlik deel te wees van die aktiewe bevolking. Maak hulle mentors, en vergoed hulle daarvoor."
’n Blik op die toekomswaarde van Afrikaans
2018-05-08"Ek weet dat dit vir sommige taalaktiviste nie genoeg is dat mense net Afrikaans praat nie – dit moet op tersiêre gebied ook prioriteit geniet. En ek stem gedeeltelik saam, maar Afrikaans gaan moet leer om ander tale te omarm, sodat die taal nie op ’n eiland groei nie."
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Christo van der Rheede
2018-05-03"’n Taal sonder toekomswaarde is ’n dooie taal. Niemand praat dit meer nie en niemand gee daarvoor om nie! Dit is nie die geval met Afrikaans nie."
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Anne-Marie Beukes
2018-05-03"Hierdie woorde van Jakes Gerwel, nl 'die grammatika van saamlééf in geregtigheid', is ’n sleutel waarmee die waarde van ’n toekoms in en vir Afrikaans oopgesluit kan word, ’n toekoms wat ’n naasbestaan tussen al die ander tale in ons land insluit."
Grondwoorde: ’n digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal
2018-05-03"Die doel van die kompetisie is om die gebruik van die Afrikaanse die taal te bevorder onder hedendaagse leerlinge, om ondersteuning aan opkomende aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen 'n meer diverse groep leerders."
Jong Matie-student bekroon as “beste opkomende kunstenaar” by WoordTROfees: ’n onderhoud met Carla Smith
2018-05-03"Die kunste verwelkom nuwelinge, maar daar is nie tyd vir tydmors of ’n passasier wees nie – as jy hard werk en met nuwe idees vorendag kom, wil ek glo dat daar ’n toekoms kan wees."
Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018: ’n onderhoud met Fatima Allie
2018-05-02Van 4 tot 6 Mei 2018 vind die Cape Town Ramadaan & Lifestyle Expo 2018 by Kaapstad se Internasionale Konvensiesentrum (KIKS) plaas. Menán van Heerden het met Fatima Allie gesels oor haar passie vir Afrikaans, asook die viering van erfenis, kultuur en Islam in die suidelike halfrond.
Wonderlus se Johan Cronjé: Aweregs, natuurlik en gemaklik
2018-05-02"Ek wou ’n fliek maak wat die romantiese ideaal op sy kop draai."
Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt
2018-04-30"Lees en goed spel gaan definitief hand aan hand! Ek kan nie nou aan iemand dink wat goed spel en nie lees nie."
Vryheidsdag 2018: Hoe vry is ons regtig?
2018-04-26"Vier-en-twintig jaar na demokrasie, en die oorgrote meerderheid mense wag steeds vir Projek Vryheid om te lanseer."
