Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Oor die mistiek, Boeddhisme, meertaligheid, Afrikaans, teologie en die politiek: ’n onderhoud

Pieter GR de Villiers, Kobus Krüger Onderhoude 2018-07-03

"Die lang nag van apartheid in enige vorm (ook religieus) is nou verby en ’n nuwe dagbreek kan voorlê ‒ ’n Aurora inderdaad, om van die Duitse mistikus Jakob Böhme (1575‒1624) te leen ‒ met as sydelingse, maar belangrike gevolg ’n nuwe waardigheid vir Afrikaans en die behoud van die beste in die kulturele en Christelike religieuse tradisie daaragter, en ’n nuwe skeppende bydrae tot die geheel van hierdie vasteland en die wêreld."

Deelbaarheid van grondwater

Handré Brand Seminare en essays 2018-07-03

"Indien elke inwoner van ’n bepaalde dorp elkeen ’n eie boorgat op sy erf sou laat boor, dan gaan dit waarskynlik op ’n topografiese kaart lyk soos ’n deeglik geprikte makataanskil. Wat gaan die gevolge wees indien barste in die rotsformasies ondergronds ontstaan en sodoende omstandighede vir aardskuddings en insinkings skep?"

The decision to declare English as the only language of record in court in South Africa: a reaction

Ernst Kotzé Seminare en essays 2018-07-03

"The question inevitably arises whether the obligation to convert all legal communication to English would have any influence on the ability of many citizens to express themselves efficiently and understand the language of the court (particularly as regards vocabulary), given the fact that English is arguably the third or fourth language of the majority of the population."

Die waarde van ’n lewe

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-06-29

"Mag hulle toegelaat word om hul verlies te hanteer sonder dat hul geliefdes as simbole gebruik word deur persone wat hulle nie geken het, of vir hulle omgee nie. Mag ons as ’n gemeenskap terugkeer na ’n punt waar ons die intrinsieke waarde van elke lewe erken, en ophou ’n lewe meet in terme van welvaart of ekonomiese bevoegdheid."

Patricia de Lille en etniese politiek

Jason Lloyd Jason Lloyd: Hotnotsgot 2018-06-29

"De Lille het haar politiek in die nie-rassige 'kongres-politiek' geleer. Nadat sy die DA verlaat het, sal De Lille beswaarlik wil bekend staan as ’n leier van ’n bruin politieke party."

The 44th National Arts Festival hits Grahamstown

Marli van Eeden, Ashraf Johaardien Feeste 2018-06-28

“Very few other festivals in the country have the demographic diversity of our audience. By numbers, we’re also the largest multi-arts festival of this kind on the continent, and we’ve also been around a lot longer than most.” Marli van Eeden chats to Ashraf Johaardien, executive producer of the National Arts Festival. The 44th National Arts Festival is taking place from 28 June until 8 July in Grahamstown.

Innibos 2018: Kleedkamer Blues – ’n teater-onderhoud met die bekroonde teaterveteraan Marthinus Basson

Christiaan J de Swardt, Marthinus Basson Teater 2018-06-28

"Ek vind gehore meer konserwatief deesdae as in die verlede – selfs soverre satire, kritiek, bereidwilligheid om hulle bloot te stel aan idees, tekste van elders, stories wat nie 'ons' is nie.  Dit geld nie net gehore nie, maar ook akteurs."

Innibos 2018: Kleedkamer Blues – ’n teater-onderhoud met die akteur en skrywer Ludwig Binge

Christiaan J de Swardt, Ludwig Binge Teater 2018-06-28

"’n Kleedkamer is tradisioneel nogal ’n intieme, private ruimte waar die publiek nie toegelaat word nie. Dit is egter juis die plek waar die gehoorlid die mens agter die karakter kan leer ken."

Kobus Geldenhuys: Oor drakies, kinderboekvertaling en die proe aan woorde

Naomi Meyer, Kobus Geldenhuys Boeke en skrywers 2018-06-28

"Jy skep op ’n ander manier as die skrywer – jy herskep eintlik – en jy moet seker maak jy laat die teks tot sy volle reg kom in die teikentaal."

Ly jou laerskoolkind aan aandagtekort?

Estelle Kruger, Estelle Swart, Susan du Toit Onderhoude 2018-06-28

As jou kind ATHV het, plaas dit, behalwe die gewone eise van ouerskap, eiesoortige druk en stres op jou as ouer. Raad en wenke vir ouers en onderwysers blyk uit die navorsing vir 'n artikel wat onlangs in LitNet Akademies (Opvoedkunde) gepubliseer is. Lees hierdie onderhoud!

Daar gaan ’n man verby: ’n persoonlike huldeblyk aan David Goldblatt

Harry Kalmer In memoriam 2018-06-28

"Deur sy foto’s het ek besef dat die mens nie net gevorm word deur die politiek van die dag nie, maar ook deur sy betrokkenheid by die omgewing en die mense rondom hom."

Innibos 2018: Die magiese drie – ’n teater-onderhoud oor die produksie 3 Susters

Christiaan J de Swardt, Louis Pretorius Teater 2018-06-27

"Daar’s ernstige temas wat met ’n onderliggende komiese element vertel word. Ek glo dis altyd die beste mengsel vir ’n storie, want ek voel dis maar die lewe en deel van die Suid-Afrikaner se psige."

Independent filmmaking: “Get out there and make movies”

Marli van Eeden, Ryan Kruger Film 2018-06-27

"On 24 May, the South African Independent Film Festival, or SA Indie Film Fest for short, took place at the Labia Theatre in Cape Town, celebrating independent filmmaking. The festival showcased 22 short films, documentaries, music videos and even VR films from all around the world."

Mens-masjien-verhoudinge en Afrikaanse poësie: ’n onderhoud

Menán van Heerden, Tanja Botha Onderhoude 2018-06-27

"Soos wat tegnologiese ontwikkelinge ’n uitwerking op mense se alledaagse lewens het, kan digters ook nie hulself heeltemal losmaak van dié invloede nie. Digters dig oor tegnologie en die invloede daarvan op die samelewing, maar dig ook in die 'taal' van tegnologie."

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie

Anastasia de Vries Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-06-27

"Want bowenal is hy 'Jeremy vannie Elsies' ‒ vannie nie uit Elsies nie ‒ en in dié besitsvorm lê sy verweefdheid met hierdie plek en sy mense opgesluit,  ’n verweefdheid wat daarvoor sorg dat sy lewensgeskiedenis vertel word as die storie van ’n mens wat tot nou nooit sy waarheid oor sy plek in hierdie ruimte, en ’n groter Suid-Afrikaanse ruimte, vergeet het nie."

Die Namafees vir ons, vir almal

Denver Breda Menings 2018-06-26

"Die fees het die naweek van 24 tot 27 Mei in Keetmanshoop, Namibië, plaasgevind. Die doel was om die verskillende Khoegemeenskappe regoor Suider-Afrika te verenig."

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2018-06-25

"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie, behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want, dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."

Die Oudgriekse musiek en musieklewe (deel 2)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2018-06-21

"Enkele fragmente van Oudgriekse musieknotasies het tog vir ons bewaar gely. Ons vind dit op klip uitgebeitel, op papirusbrokkies uit die droë sand van Egipte, en in enkele manuskripte."

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2018-06-21

"Willemse se keuse om nie deel te neem aan die proses nie word nou uit alle oorde gekritiseer. Dit beteken hy’t goed geweet hy het nie 'n saak nie, word gesê. Maar is dit regtig so eenvoudig?"

Die beginsels van die kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) – en hoe dit in alle vakke moet neerslag vind

Michael le Cordeur SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-06-21

"Die nuwe geslag moet juis so opgevoed word dat hulle bestaande lewensbeskouings krities kan beoordeel ten einde vir hulself te kan besluit. Dit is trouens een van die beginsels van die nuwe kurrikulum wat sedert 2012 gevolg word."

Top