Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Vir wat die alewige naamsveranderinge?
2018-09-06"Dit laat gemarginaliseerde groepe voel dat daar aan hulle erkenning gegee word. Dit laat mense voel dat hulle behoort wanneer hulle ’n sekere gebied binnegaan. Dit laat mense voel hulle kom tuis."
Sensuur en die volk se sedes
2018-09-06"‘Pornografie’ was in die apartheidsjare in Suid-Afrika ’n swaar emosioneel-gelaaide woord. ’n Woord wat nie maklik in die openbaar hardop gesê is nie. ’n Begrip wat nie voor kinders en beïnvloedbare jongmense bespreek is nie. Dit het destyds gegaan om boosheid wat liefs vermy moes word."
’n Persoonlike navorsingsreis: ek en my universiteit
2018-09-06"Ek sou nie wou sê ons leef in ’n gebroke onderwyswêreld nie, maar eerder in ’n hiperkomplekse een. Die enigste oplossing is kommunikasie, openheid, saamwerk en liefde."
Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend
2018-09-04"Marinus Wiechers was ’n besonderse mens, ’n Renaissance-mens: akademiese regsgeleerde, kunstenaar, musiekliefhebber, kollega, vriend, vader, iemand wat ons nie sal vergeet nie."
Festival voor het Afrikaans 2018: programma
2018-08-31Tijdens het Festival voor het Afrikaans, 22–23 september 2018, staat de kunst en cultuur in de Afrikaanse taal centraal.
Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2018
2018-08-31Hier is die volledige program van die geleenthede wat in September by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam plaasvind.
Afrikaans raak rof en onbeskof
2018-08-30"In Junie 1995 is die aartskonserwatiewe en baie vroom wit Afrikaner-gemeenskap tot in hulle fondamente toe geskud toe die eerste Afrikaanse pornografiese tydskrif, Loslyf, op die winkelrakke verskyn het. Dit was ’n tydskrif vir hardebaarde."
Malema sê: “Bring jou AK-47!”
2018-08-30"Wan Mr Malema, jou geskietery stuur ’n vekeere boodskap an jou volgelinge en oek dié wat tien jou party is."
André Schwartz oor die tweede kanse in die lewe
2018-08-29"Ek sing, want dis vir my lekker en dít is hoekom ek aanhou en hoekom daar altyd ’n nuwe liedjie is. Soms in ’n konsert is daar ’n oomblik of ’n noot in ’n lied waar ek totaal onwrikbaar voel en niks anders kan daarmee vergelyk word nie."
Politieke versinsels rakende die amandelheining
2018-08-29"Vanaf voorkoloniale tye het die Koina die vrugte geoes en die sade gekook of gebraai om te eet. Die bome groei redelik vinnig en die volwasse takke verstrengel – ’n egte kreupelhout – sodat dit as heining ondeurdringbaar word vir groter diere, maar nie vir mense nie."
Kom ons dink “buite die boks”: Wat van ’n Afrikaanse Taalunie?
2018-08-28"Moet ons nie ’n slag praat oor of ons nie verder met Afrikaans se bevordering en beskerming sal kom as ons ook ’n oorkoepelende Afrikaanse Taalunie het nie? Sal dit Afrikaans nie meer gesag gee nie? Sal dit Afrikaans nie meer doelgerigtheid en fokus gee nie?"
Afrikaans se komvandaan
2018-08-28"Op watter maniere is Afrikaans besig om mense se lewens ekonomies, sosiaal en maatskaplik te verbeter, en hoe kan dit bydra tot kohesie in ons samelewing?"
ATR-huldeblyk ter ere van Christo van Rensburg
2018-08-28"Die ATR betreur die heengaan van een van Afrikaans se grootste stryders. Op sy kalm manier het hy diep spore getrap in die stryd om die erkenning van Afrikaans met al sy variëteite."
Die ontdekking van Sanskrit
2018-08-27"Sanskrit (oorspronklik: 'samskrita', met die betekenis van 'volkome', 'volmaak') was die antieke heilige taal wat die Hindoes van Noordwes-Indië in hul Vedas gebruik het."
’n Fliekpleb se eendagervaring by die 2018 kykNET Silwerskermfees
2018-08-27"Diegene wat sê dat die Suid-Afrikaanse en veral die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf net ’n druppel in die emmer van die wêreldwye vermaaklikheidsbedryf is, is net suur. Die ywer, liefde, sorg, deursettingsvermoë, waagmoed en skeppendheid waarmee gehalteprodukte met ’n klein begroting gemaak word, is nie iets wat as niks afgemaak kan word nie."
Lerina Erasmus: 1946–2018
2018-08-24"Lerina Erasmus is 20 Augustus 1946 in Namibië gebore en sterf 20 Augustus 2018 in Johannesburg op die ouderdom van 72 jaar. Sy was bekend as aktrise en skrywer."
Afrikaans is ’n reënboogtaal
2018-08-23"Boezak voel baie sterk oor die waarde van Afrikaans as onderrigtaal tot op tersiêre vlak. Hy sê kennis is die beste wapen teen armoede en kennis kan die beste opgedoen word deur middel van moedertaalonderrig."
Bakgeheime: ’n onderhoud met Martjie Malan
2018-08-23"Al my geheime is in die boek opgesluit – ek het nie een wat ek geheim hou vir myself nie. Die boek is vir elkeen wat dit ooit sal oopmaak, en alle bakgeheime is nou daarin verklap."
Sosiale geregtigheid en die ANC se grondbeleid
2018-08-22"Daar kan nie ware geregtigheid wees as die regstelling net gebruik word as ’n wortel voor die neus met ’n korttermyndoelwit voor oë nie."
kykNET Silwerskermfees: ’n onderhoud met Antoinette Louw oor An act of defiance
2018-08-22"Maar ná die film by die fees gewys het, het Molly se kleindogter na my toe gekom. (Sy het nooit haar ouma ontmoet nie.) En sy het vir my gesê: 'Ek het nou my ouma ontmoet' en ons het mekaar omhels. Dit is beter as enige toekenning."
