Onderhoude
Interviews about topical issues
An interview with Nina Schumann
2023-06-27What are Nina Schumann’s dreams? Izak de Vries asked her that, and a few other questions.
Laat die sakesektor toe om die werk te doen!
2023-06-22Soos oral, wil die regering inmeng, maar die staatsorgane werk nie. Laat die sakesektor toe om die werk te doen, maar ondersteun ons dan, is Durand se pleidooi.
Die Titan-dompeltuig: ’n gesprek met geskiedenisprofessor en skeepsvaartkundige, André Wessels
2023-06-21"Staal kan redelik lank onder die water behoue bly, maar die Titanic is stadig maar seker besig om te verweer as gevolg van korrosie en organismes wat dit 'opvreet'."
Nou is voedselsekerheid in gedrang
2023-06-14Geen boer sal skuld aangaan om nuwe gewasse te plant as hulle 75% van hulle regte moet weggee nie. Meer nog, hierdie wetgewing gaan nie nuwe swart landbouers skep nie. Al wat sal gebeur, is dat mense met goeie politieke konneksies nog ryker gaan word en armes verder gaan krepeer. Kos gaan skaarser word.
The AVBOB Poetry Project helps thousands of Karoo learners
2023-06-09"As they like to ask in business: is it scalable? Yes, the desired outcomes are hugely scalable."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Louise Cilliers oor vertalings uit Grieks
2023-06-08In die eerste aflewering van die Johann Rossouw-gespreksreeks, praat Johann Rossouw met Louise Cilliers oor Van Alexandrië na Ithaka, gedigte uit Grieks vertaal. Die video is professioneel deur Chris Vorster en sy assistent van die drama-departement by die Universiteit van die Vrystaat opgeneem en geredigeer.
Ons rug is teen die muur
2023-06-07Gerhard Papenfus het harde woorde vir die regering. Hy beweer dat die regering sakeondernemings nou met geen ander keuse gelaat het as om openlik te verklaar dat hulle sal weier om aan hierdie vereistes te voldoen nie.
Phillip Louw, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT: ’n onderhoud
2023-06-05"[D]ie WAT is die plek waar enige mense wat Afrikaans praat of skryf, hulle taalgebruik geboekstaaf moet vind."
Gaan water soos elektrisiteit word?
2023-05-31Suid-Afrika sit skielik met ’n choleraprobleem, en dit ná ons vir baie jare van die skoonste water van alle lande in ons krane gehad het. Freek Robinson gesels met Chris Heymans om te verstaan wat lande soos Indië en Etiopië skynbaar reg doen, maar ons nie.
Parfuum
2023-05-24Hoe het dit gebeur dat ’n Afrikaanse seun uit die Vrystaat deesdae een van die groot name in die Franse parfuumbedryf is? Freek Robinson gesels met Dave Pepler oor nooiens in nartjies en reukolies wat na ’n motorfiets ruik.
Truth to power: ’n onderhoud met die uitgewer Marida Fitzpatrick
2023-05-18"Ons moet weet in hoeveel moeilikheid ons is. Ons kan nie meer bekostig om anderpad te kyk nie, om eerder nie te weet nie."
Op pad na sanksies soos laas in ’86
2023-05-17Die probleem is nie samewerking met Afrika, Suid-Amerika en China nie. Juis nie. Wat is dan fout? Hoe het dit gebeur dat Nigerië en Egipte deesdae vir Afrika verteenwoordig en ons land gewoon verder en verder na rommelstatus val?
Moet kinders hulself en hul omgewings in kinderboeke herken?
2023-05-15"Ons skryf nie stories om iemand wat in ’n veilige borreltjie woon, skuldig te laat voel of te ontnugter nie; elke verhaal moet vertel word."
Afrikaans word in 2025 100
2023-05-11Op Maandag 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het. Afrikaanse organisasies word genooi om by Afrikaans 100-feesvieringe betrokke te raak. Freek Robinson het met Theuns Eloff gesels oor hierdie inisiatief, oor die stand van Afrikaans, en die noodsaak van moedertaalonderrig.
Gideon Lombard, die teaterverkleurmannetjie, doen verskuiwende werk
2023-05-10"Ek voel bevoorreg dat ek die evolusie van die stuk kan aanskou, so ek soek altyd vir nuwe betekenisse. Ek moedig dit ook aan, om nuuskierig te bly oor waarmee ons besig is. Dit is immers ’n lewende medium."
Suidoosterfees 2023 en ’n onderhoud met Suzette Myburgh, een van die Jakes Gerwel Stigting se boekvroedvroue
2023-05-09"Die grootste uitdaging van die werk is om van die begin af ’n goeie rapport met die skrywer op te bou. Sonder daardie vertrouensverhouding sal ’n mentorskap nie veel kan bereik nie."
Nasionale Ordes: "Eerst gegeven en dan genomen is erger dan een dief gestolen"
2023-05-05"In ’n uiters ongewone stap is een van die land se Nasionale Ordes wat onlangs aan die joernalis Freek Robinson toegeken sou word vir sy bydrae tot die joernalistiek, onverwags teruggetrek saam met die name van twee ander Suid-Afrikaners wat saam met hom vereer sou word. Ramaphosa se kantoor het in ’n verklaring gesê hy het die onttrekking van die drie name aanvaar 'na besware van verskeie sektore van die samelewing' en op aanbeveling van die Adviesraad oor Nasionale Ordes (NOAC)."
Gekaapte kampusse
2023-05-03Freek Robinson gesels met Jonathan Jansen oor die belangrike rol van universiteite in ons samelewing en oor Jansen se boek Corrupted wat ernstige aantygings maak teen sommige instellings in Suid-Afrika.
Opdraandestryd vir onafhanklike kandidate in Suid-Afrikaanse verkiesing
2023-04-19Freek Robinson vra in hierdie onderhoud vir Michael Louis waarom hy, en ander, nie tevrede is met die veranderinge aan die Kieswet nie, wat die probleme is met die wet soos dit tans staan, en hoe sy regsgeding die OVK se werk in die wiele gaan ry, al dan nie.
LitNet Akademies Weerdink-onderhoud: Korrupsie – Thabo Bester, die Gupta-broers ... gooi ons die handdoek in?
2023-04-17"Onder geen omstandighede moet mense hulle oë vir korrupsie sluit nie. Suid-Afrikaners moet korrupsie blootlê, anders lyk die toekoms baie donker vir die land."
