Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Press release: The wind and the word, on Breytenbach’s legacy

LitNet Books and writers 2026-05-15

What is Breyten Breytenbach’s poetic legacy? His daughter Daphnée Breytenbach and his French translator Georges Lory join Catherine du Toit, head of the French department at Stellenbosch University, for a conversation on Breytenbach’s lasting influence on French and South African literature at the Franschhoek Literary Festival.

Save the date: Schreiner Karoo Writers Festival

LitNet Books and writers 2026-05-15

For anyone who loves reading, writing and the Karoo, please join us at the Schreiner Karoo Writers Festival from Thursday evening 18 June until Saturday night 20 June.

Kunstekaap se 55 jaar diep gewortel in uitnemendheid, introspeksie en transformasie

Marlene le Roux Leefstyl 2026-05-14

"Die Kunstekaap Teatersentrum word 55 jaar oud op Dinsdag 19 Mei, ’n uitsonderlike gebeurtenis vir ’n statige, historiese regeringsgebou in Kaapstad met ’n ryke nalatenskap en gelaagde erfenis waar kreatiewe uitnemendheid, voortdurende transformasie en kollektiewe energie vanjaar gevier word onder die tema: ’n Plek vir almal."

Suidoosterfees 2026: ’n oorsig

Maryke Roberts Suidoosterfees 2026-05-13

"Die fees was ’n smorgasbord van diverse en opwindende aanbiedings. Die produksies weerspieël die polsslag van ons kontemporêre samelewing – van rou hartseer en historiese pyn tot die loutere plesier van saamlag en nostalgie."

Kollig op akademikus JP Rossouw: Onderwysreg

JP Rossouw SteedsDink 2026-05-13

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels JP Rossouw oor sy agtergrond en navorsing.

SteedsDink met LitNet Akademies: JP Rossouw oor sy akademiese navorsing

JP Rossouw SteedsDink 2026-05-13

In hierdie video gesels JP Rossouw oor onder meer sy navorsing; onderwysreg en nagraadse navorsingsbevindinge; loopbaan bou; en ons onderwysstelsel. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

 

KKNK vier 30ste fees (en kondig Kannas-nominasies aan)

Maryke Roberts KKNK 2026-05-13

"Dit was ’n voorreg om die 30ste KKNK op Oudtshoorn by te woon en te sien wat jonk en oud in verskeie kreatiewe genres verrig."

Pareltjes uit Amsterdam: Buite die Rijksmuseum

Johan Allers LitNetKanaal op YouTube 2026-05-12

Johan Allers is baie lief vir museums. Vandeesweek se ’n pareltje is ’n toer van die tuine om Rijksmuseum én die tonnel onderdeur die museum.

Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2026): Wie volg Cyril Ramaphosa op en wie trek die toutjies?

Jean Oosthuizen Menings 2026-05-12

"Gert van der Westhuizen het dié sentiment op die tafel geplaas deur te sê dat daar altyd die hoop by mense is dat iemand soos ’n Mandela-figuur sal opstaan en keer dat die land brand. Maar die paneel was skepties oor hierdie idee. Die werklikheid van koalisiepolitiek en gefragmenteerde steun beteken dat geen enkele leier meer absolute mag of invloed kan hê nie."

Persverklaring: RSG Radioteater se Groete van tant Martjie op Donderdagaand 14 Mei om 20:00

LitNet Leefstyl 2026-05-12

Groete van tant Martjie is geskryf deur Paula Hartzenberg en is in Johannesburg opgevoer deur Mari Snyman. Dit word Donderdagaand 14 Mei in Radioteater om 8 uur op RSG, rsg.co.za en die RSG-toep uitgesaai. Dit is beskikbaar as potgooi en op Spotify na afloop van die uitsending.

Nuwe krimidrama, Die oord, ontgin sonskyn-noir

Maryke Roberts, Eva du Preez kykNET Portaal 2026-05-12

"’n Vakansiedorp aan die kus. Families wat al vir geslagte by dieselfde karavaanpark uitspan. Kinders wat op die strand speel. Braaivleis onder die bome. Alles is idillies – tot daar ’n lyk op die strand uitspoel."

Wyngaard Weekliks: Die konstitusionele hof en die Phala Phala-kwessie

Heindrich Wyngaard, Dirk Kotzé, Corné Mulder Onderhoude 2026-05-11

Die konstitusionele hof se besluit op 8 Mei 2026 om die Phala Phala-kwessie na die Nasionale Vergadering terug te verwys, word deur die politieke kommentator Dirk Kotzé van Unisa en die VF Plus se leier, Corné Mulder, ontleed.

’n Reis saam met die Bergengel-reeks op RSG: ’n onderhoud met Pieter van Zyl

Naomi Meyer, Pieter van Zyl Boeke en skrywers 2026-05-11

"Die werk het van die begin af vir my ’n sterk aantrekkingskrag gehad. Die digterlike taal waarin die reisverhaal geskryf is, was een van die eerste kenmerke wat my getref het. Ek kon iets van Carina Stander se ervaring met beeldhoukuns in haar woordkeuse en driedimensionele beskrywings aanvoel. Ek onthou my opgewondenheid destyds – ek het ’n besonderse kunswerk in my hande vasgehou."

Variasies op ’n tema: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2026-05-08

"Variasies op ’n tema wys vir ’n week by uitgesoekte teaters in Suid-Afrika (8 tot 14 Mei) om te kwalifiseer vir ’n Suid-Afrikaanse Oscar-benoeming. Dit is ’n ervaring vir deurwinterde, geduldige rolprentgangers wat unieke rolprentbeelde waardeer en as  ander mense uit die teater wil stap."

Wiskunde met LitNet-video: Graad 10 – gelyktydige vergelykings en substitusie

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-05-08

As jy in graad 10 is en sukkel om gelyktydige vergelykings en substitusie te verstaan, kan Lee-Ann Langeveld se video jou help!

Wiskunde met LitNet-video: Graad 10 – gelyktydige vergelykings en eliminasie

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-05-08

As jy in graad 10 is en sukkel om gelyktydige vergelykings en eliminasie te verstaan, is Lee-Ann Langeveld voor die swartbord om te verduidelik!

Suidoosterfees 2026: Hettema ontbloot – digters, divas en ’n titsel Parys

Yolanda Saayman Suidoosterfees 2026-05-07

"Wat my bybly, is haar eerlikheid en aandagtigheid wat die gehoor onwillekeurig meevoer."

Komvandaan: Waar die natuur jou naam onthou, Suidoosterfees 2026

Dominique Botha Suidoosterfees 2026-05-07

Dominique Botha het op 30 April 2026 die Suidoosterfees se kunsuitstalling geopen. Die tema van die fees se kunsprogram vanjaar was Komvandaan: Waar die natuur jou naam onthou. Carin Bester is die fees se kunskurator.

Pareltjes uit Amsterdam: Beyond the Manosphere in die Stedelijk Museum

Johan Allers Kuns 2026-05-05

Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die uitstalling Beyond the Manosphere – masculinities today.

Persverklaring: RSG Radioteater, ’n Onverwagse krismisboks op Donderdagaand 7 Mei om 20:00

LitNet Leefstyl 2026-05-05

’n Onverwagse krismisboks uit die pen van Christo Davids op Donderdag 7 Mei is ’n roerende werk uit die argief en is in 2013 as deel van RSG se eerste kunstefees uitgesaai.

Top