Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Die Filterman: Nog nodig of oorbodig?

Chutney de Ridder 2012-07-20 Is die filtrering van goeie nuwe musiek deur wyse en beluisterde Filtermanne nog nodig in vandag se era van maklik bekombare aanlynmusiek? 

Schreiner Karoo Writers Festival

2012-07-20 "Now in its third successful year, the Schreiner Karoo Writers Festival will run from 9 to11 August 2012 in Cradock. There will be a special emphasis on women to coincide with National Women’s Day on Thursday, 9 August. Headline authors launching books will include the likes of Etienne van Heerden, Stephen Gray, Clinton V du Plessis and Aubrey Jones."

Kykers by raaisels betrek

Henry Cloete 2012-07-20 "Die stories is heeltemal fiktief," sê Louis Pretorius, een van die skrywers en vervaardigers van die nuwe kykNET-reeks Die Boland Moorde.

Dexys, 27 jaar later

Kerneels Breytenbach 2012-07-19 "Soms word ek snags wakker van drome oor musiek. Ek droom oor CD’s wat só wonderlik is, maar wanneer ek wakker word, is daar geen kans dat hulle bestaan nie."

Christine Falck gesels oor Deurbraak 2012

Henry Cloete 2012-07-19 Christine Falck, eienaar van die Aan de Braak-teater in Stellenbosch, het met LitNet gesels oor die opkomende Deurbraak-fees, wat van 27 Julie tot 4 Augustus plaasvind.

Wat is 'n taal?

2012-07-19 Wat is ’n taal? Wat maak hom rats en gespierd? Wat laat hom oorleef?

Afrikaanse Musiek: Eiendoms (Beperk) – (Groot op gelukkige Eiland)

Albert du Plessis 2012-07-18 "Almal voel en lyk en dink en klink dieselfde."

Press release: Gloria Bosman performs in lunch hour concert at UNISA

2012-07-18 Sensation vocal artist Gloria Bosman is performing in a lunch hour concert on Friday 27 July at 13:00 in the ZK Matthews Great Hall at Unisa.

SA Illustrators: Retha Ferguson

Bibi Slippers 2012-07-18  "I'd like to work with Nataniël on an illustrated book which explores the dreams, subconscious and repressed desires of Emsie Schoeman."

Kennisgewing: Voor ek Vergeet in Pretoria, Hermanus en Kimberley

2012-07-18 Voor ek vergeet, met Amanda Strydom en Hannes van Wyk, word binnekort hier uitgevoer.

Press release: Kat and the Kings extends its run

2012-07-18 Kat and the Kings has extended its run at the Fugard Theatre for the third and final time before heading to Johannesburg in September.

Vryfees 2012 – Vriesweer, Van Coke en die VF+

Henry Cloete 2012-07-17 "Dit is sekerlik benede vriespunt buite. Skaars ‘n halfuur gelede het ek van die Wynand Mouton-teater af hier na die biertent gestrompel. Die drang om ‘n sigaret uit te haal en aan te steek was in ‘n felle stryd gewikkel met die drang om die hande diep in die broeksakke te hou."

Press release: Decorated organist to give Gauteng the royal treatment

2012-07-17 John Scott, regarded as one of the leading concert organists in the world, will bring his “Rolls Royce”-quality music to Johannesburg and Pretoria audiences in August.

Teater-fotoblad: Die Van Aardes van Grootoor

2012-07-17 Foto’s van Die Van Aardes van Grootoor, soos opgevoer by hierdie jaar se Innibos kunstefees.

Persvrystelling: Daar was 'n tyd

2012-07-17 "Die akteur/skrywer Jan Groenewald se vertelling word visueel verbeeld in film en musiek; kosbare bydraes van Brumilda van Rensburg en Isadora Verwey maak hierdie stuk ‘n boeiende ervaring."

Homoseksualiteit

Jaco Geestelik 2012-07-16

Ten spyte van wat  enige godsdiens oor die saak te sê het, is die menslike realiteite besig om die  oorhand te kry, en soos die mag van die kommunikasiewese besig om die wêreld  vinnig te laat krimp, so vinnig is die wanpersepsies deur ‘n wye spektrum godsdienste aangeblaas, ewe vinnig besig om te blus, en dit ook vir ‘n beter wêreld  in die vooruitsig.

Moonprint Productions and Resolution Health team up to promote recycling

Steyn du Toit, Ronel Nel 2012-07-13 Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.

National Arts Festival: Hol het obsessie as brandstof

2012-07-13 Obsessie, kilojoules en ’n vreesgedrewe “weghol” is die brandstof vir Nicola Hanekom en Hol.

Little Foot bied ’n ander blik op ’n populêre tema

2012-07-13 Little Foot is ’n ander blik op die baie populêre tema by vanjaar se Nasionale Kunstefees, naamlik die ontstaan en nalatenskap van die oermens in Afrika, die sogenaamde Cradle of Human Kind.

Atmosfeerfoto's van die Vryfees

Henry Cloete 2012-07-13  Foto's van die Vryfees
Top