Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Innibos vereer Pieter Fourie
2012-06-22 Innibos vereer vanjaar vir Pieter Fourie vir sy uitnemende skrywersbydrae tot die Afrikaanse kultuurskat.Lesersresensie: 100% Volroom Melt
2012-06-22 Oor Grootboom Gesprekke op 19 Junie – Melt Sieberhagen by Aan de Braak Teater, StellenboschWat is ’n reis sonder padkos?
2012-06-22 "Die Sondag terug Kaapstad toe was roosterbrood, skaapnek, soetpatat en stampmielies vir my ingepak. Op pad, nog voordat ons die lughawe bereik het, was die kosblikke leeg."The Rum Diary: ’n heerlike, dronk, chaotiese jaagtog
2012-06-21 Hierdie film is ’n heerlike, dronk, chaotiese jaagtog vol absurde humor, maar met ’n heel ernstige ondertoon.R44 000 se prysgeld op die spel met RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie
2012-06-21Aspirant- én gevestigde skrywers kan vanjaar sowat R44 000 se kontantpryse wen in RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie.
Doen nou aansoek vir US Woordfees 2013
2012-06-21 Aansoekvorms vir die US Woordfees 2013, wat van 1 tot 10 Maart op Stellenbosch aangebied word, is nou beskikbaar.Poësie-kompetisie: Hoe lyk jou stad?
2012-06-21 Besing die blomtuine van Bloemfontein of die verkeersligte in Ventersdorp. Komponeer 'n kwatryn oor Kerkplein of beskryf die bome in Benoni. LitNet bied jou die geleentheid om jou dorp of stad in 'n gedig te verewig vir ons jongste poësie-kompetisie.Die Tuindwergies: Nuwe CD en toer in Julie
2012-06-20 Die gewilde groep Die Tuindwergies reik op 2 Julie 2012 hul tweede vollengte album Terwyl die Donker Wolke Dans uit.Oppikoppi Sweet/Thing is witwarm
2012-06-20 Die koue weer kruip onder almal se klere in en saam met die koue kom ook opgewondenheid, want die koue voorspel dat Oppikoppi om die draai is.The Troll Hunter an executed hoot
2012-06-20 “What a brilliantly filmed and executed hoot! An intelligent mockumentary that manages to both mock and scare!”Daar is hoop in herwinning
2012-06-20 “Die indrukwekkendste is dat dit ‘n selfgeskepte produk is, uit plaaslike bodem, met die groepseenheid die prioriteit.”Adapt or Fly
2012-06-20Adolf Hitler verskyn op die verhoog en maak gevaarlik nou verbintenisse tussen sy diktatorsbewind en dié van “Jew Jew” (JuJu; Julius Malema) en die ANC. Pieter-Dirk Uys bedank dié slag nie PW Botha vir sy titel nie, soos die geval was met ’n vorige vertoning, Adapt or Die (woorde uit die mond van dié oudpresident), maar liewer die ANC Jeugliga se woordvoerder vir ’n nuwe titel, Adapt or Fly.
