Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Bibi Slippers, Gerhard Cruywagen2012-05-09Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.
2012-05-09Robinson Regstreeks word nou in ’n nuwe tydgleuf uitgesaai: 21:00 op ’n Woensdagaand. Kyk in hierdie episode na ’n indringende gesprek met dr Wouter Basson, hartspesialis en destyds hoof van die apartheidsregering se biologiese- en chemiese-oorlogvoering-program.
2012-05-08Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.
Alwyn van Zyl2012-05-08Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.