Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Sonja Loots gesels oor Fillis se sirkus en die oud-Boerestryders

2012-02-29 Piet Croucamp gesels met Sonja Loots oor haar tweede roman, Sirkusboere.

ATR-jeugberaad tydens die US Woordfees

2012-02-29 Die jeug is nie Taalgroentjies nie – dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou. 

Van Vellerif tot Lammersbaai met E Kotze en Hermione Suttner

2012-02-29 Twee Weskus-skrywers gesels met Suzette Kotze-Myburgh en Linda Rode oor die meesleurende see, die veld en "Vellerif".

Orrelis skep improvisasies vir Jesus se lydingsweg

2012-02-28 Die “Stasies van die kruis” (ook bekend as Via Dolorosa) is ’n reeks van 14 artistieke voorstellings – meestal skilderye of beeldhouwerk – wat momente langs Jesus se lydingsweg vasvang.

Material is van goeie stoffasie gemaak

Suzette Myburgh 2012-02-28 Hierdie film is in vele opsigte ’n klein juweel. Dit voldoen aan die wekroep dat die Suid-Afrikaanse filmbedryf “ons eie stories met ons eie mense” moet vertel.

Robinson Regstreeks: Episode 100

2012-02-28 Ter viering van die program se 100ste uitsending gesels Freek oor die kykers se gunsteling-uitsendings.

Kom luister na Marzaan Leroux-Van der Boon en Stiaan Bam by die Woordfees

2012-02-28 Marzaan Leroux-Van der Boon vertel meer oor haar vyfde roman in die Israel-reeks met voorlesing deur Stiaan Bam.

Woordfees-gas – Wie is Kees ’t Hart?

Carina van der Walt 2012-02-28 Kees ’t Hart (1944) is in Den Haag, Nederland gebore. Hy is ’n literêre “alleskunner”. Dit kan mens aflei uit sy uiteenlopende oeuvre.

Top urban talent for Hansa Festival of Legends revealed

2012-02-27 Four months and almost one million votes later, Hansa Pilsener is proud to reveal the six fresh South African music acts to perform on stage with Usher at the Hansa Festival of Legends.

The Flyover Show to bring street-cred to Jozi

2012-02-27 UK hip-hop and jazz guru Soweto Kinch will host a groundbreaking show featuring a diverse and brilliant line-up in Freedom Square on 31 March 2012 between 10am and 6pm.

Holiday Murray – March Tour

2012-02-27 Catch Cape Town band Holiday Murray at The Bioscope in Johannesburg on Monday, 12 March for a very special performance. The show will be an intimate acoustic evening where the audience will be invited to ask questions between tracks.

Michael Buble's Crazy Love tour hits SA in May

2012-02-27 Although the Michael Bublé concert at GrandWest Grand Arena on 1 and 2 May are sold out, a few tickets are still available for the additional show on 3 May.

Borderline exhibition will stimulate the senses

2012-02-27 Be prepared to have your brain stimulated visually as well as musically. Borderline is a creative collaboration between upcoming artists and local musicians.

ABSA KKNK gaan groen

2012-02-27 Besoekers aan vanjaar se Absa KKNK moet gerus by die Trapsuutjies-tent by die Absa Wynsaal ’n draai maak om te bepaal hoe hul koolstof-voetspoor die planeet benadeel.

LitNet by die Woordfees: Groen van jaloesie

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor Groen van jaloesie wat op 9 Maart by die Woordfees plaasvind.

LitNet by die Woordfees: Politiek op papier

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor Politiek op papier wat op 6 Maart by die Woordfees plaasvind.

LitNet by die Woordfees: Van groentjie tot skrywer

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor  Van groentjie tot skrywer wat op 5 Maart by die Woordfees plaasvind.

Die LitNet-redaksie by die Woordfees: Uit die mond van die leser

2012-02-27 LitNet se Senior Inhoudsbestuurder Naomi Bruwer neem deel aan ’n fassinerende gesprek oor die leser se rol as resensent.

LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord - die kwessie van kopieregskending

2012-02-24 Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigde gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar.

kykNET Fiestas – die Oscars van Afrikaanse teater

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2012-02-24 “Die kykNET Fiestas span as ware die kroon op ons verbintenis tot die groei en uitbou van die Afrikaanse kuns, kultuur en vermaaklikheidslandskap.” Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.
Top