Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

The Best Exotic Marigold Hotel sommer net vir geniet

Suzette Myburgh 2012-04-10 Suzette Kotzé-Myburgh het na The Best Exotic Marigold Hotel gaan kyk.  "Die Britte se ontmoeting met warmhartige, kleurryke, chaotiese Indië is merendeels ’n kultuurskok, maar bied ook juwele van menslike interaksie – en pragtige filmtonele."

Paternoster se mense

2012-04-10 Maak 'n draai by die Slee-galery in Stellenbosch vir Wilko Roon se uitstalling Paternoster se mense.

Terugblik: Cloete Breytenbach

2012-04-10 Besoek die Grevilleas Galery by die Breytenbach Sentrum op Wellington vir 'n uitstalling van foto-reportage deur Cloete Breytenbach. 

Kunstefees 'n kunsfees: Sandra Hanekom oor KKNK Visuele Kunste

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2012-04-05 Die Absa KKNK Visuele Kunste staan vanjaar vir die eerste keer onder kuratorskap van Sandra Hanekom en bestaan uit 17 uitstallings. Naomi Bruwer het met Hanekom gesels.

Watching shadows

René Bohnen 2012-04-04 Digter en fotograaf René Bohnen deel 'n uittreksel uit haar reeks foto's getiteld "Watching shadows".

Stories van hoop

2012-04-04 Robinson Regstreeks bring vir kykers twee stories van hoop

Wil jy werk by Huisgenoot wen?

2012-04-04 Al gedroom om die volgende Hanlie Retief te wees? KykNET en Huisgenoot is kop in een mus met ’n reeks wat beloof om baie vermaak op die kassie te verskaf.

Lewe met jou hart so wyd oop soos die hemel: Mavis Vermaak gesels oor haar album Rumi

Mavis Vermaak, Bibi Slippers 2012-04-03 Bibi Slippers het by Mavis Vermaak gaan hoor watter aanklank ’n 21ste-eeuse inwoner van Kaapstadslaapstad by ’n 13de-eeuse mystic vind. En ons praat nou nie hier van die mystic boer nie ...

Melancholia: Verbind self die kolletjies

Suzette Myburgh 2012-04-03 Suzette Kotzé-Myburgh voel effe masochisties en gaan kyk Melancholia, die jongste film deur Lars von Trier.  Die moeite werd?  Lees haar resensie en vind uit.

Afrika se probleem is Afrika, meen Autopsy

Renata Redelinghuys 2012-04-03 Daar is oorgenoeg kwessies in ons onmiddellike samelewing wat dringend aangespreek moet word, en teater as medium is ideaal om hiervoor te gebruik, voordat daar weer vermaaksugtige teater gemaak word.

South Africa's longest-running theatre improvisation show to showcase in Australia

Steyn du Toit 2012-04-02 Members of South Africa's longest-running theatre improvisation show, TheatreSports, will showcase their talents in Australia later this year. Read more about their trip, as well as their recent special guest - improv guru Joe Bill.

Nuwe sjef vir Holden Manz se Franschhoek Kitchen

2012-04-02 Opwindende eetgenot, aangevuur deur ’n liefde vir goeie kos, wye ervaring in die restaurantbedryf en kook vir internasionaal-bekende glanspersoonlikhede, wink by die boetiekwynlandgoed Holden Manz met die aanstelling van gesoute sjef Cheyne Morrisby by die Franschhoek Kitchen-restaurant.

Living Things: Handspring Puppet Company Now – Poppe vol lewe en energie

Naomi Bruwer 2012-03-30 Basil Jones en Adrian Kohler van Handspring Puppet Company is vanjaar die feeskunstenaars op die Absa KKNK. Naomi Bruwer het by die uitstalling op Oudtshoorn gaan inloer.

Red die wêreld teen 13 April: wenner aangekondig

2012-03-30 LitNet het jou genooi om jou "volhoubaarheidswenke" teen 13 April 2012 vir ons te stuur. Een gelukkige deelnemer het ’n lekker boekpakkie gewen!

Robinson Regstreeks: Afrikaanse flieks

2012-03-29 Die Afrikaanse rolprentbedryf beleef ’n oplewing.  Ons praat met bekende vervaardigers en akteurs van die silwerdoek, oor wat dit vat om ’n gewilde fliek te maak.

City Soirée at The Book Lounge

2012-03-28 Attend the free City Soirée at The Book Lounge on 5 April 2012, featuring poet Toni Stuart and guitarist Philip Malan.

MK Awards: die massa het gepraat

Ruan Stix Fourie 2012-03-28 Die MK Awards is elke jaar ’n belangrike geleentheid op die Suid-Afrikaanse musiekkalender. Anders as met die SAMA’s (die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings) word die wenners van die MK Awards nie deur ’n beoordelingspaneel gekies nie, maar deur die aantal stemme van die publiek.

The Iron Lady treffend en roerend

Suzette Myburgh 2012-03-28 "Dié biofilm oor die beroemdste Britse premier sedert Winston Churchill kan sy plek trots inneem tussen soortgelyke films oor Howard Hughes, Frida Kahlo, Ray Charles en Edith Piaf."

Tell us what you thought of Sing ’it and stand in line to win a Kalahari.com shopping spree!

2012-03-27 Keen for a shopping spree at Kalahari.com? Complete this survey and stand a chance to share in R5 000’s worth of prizes.

Dominique Edwards discusses her first solo exhibition with Kristine Kronjé

Kristine Kronjé 2012-03-27 Dominique Edwards recently launched her artistic career with her first solo exhibition at Commune1 in Cape Town. Showcasing a body of work produced for her recently completed Masters in Fine Art, The Distance Between Us, has emerged from a study into notions of place and being.
Top