Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET
2012-05-08 Hierdie onderhoud handel oor die Olive Schreiner-dokumentêr wat op 8 Mei op kykNET uitgesaai is.Picador cover: Sonja van der Westhuizen 2
2012-05-08 Sonja van der Westhuizen designs a cover for The Sea.Picador cover: Sonja van der Westhuizen 3
2012-05-08 Sonja van der Westhuizen designs a cover for The Savage Detectives.Ses Kannas vir Hanekom se Babbel
2012-05-07 Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is te sien by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.Wenners van US Woordfees se WOORDtroFEES in samewerking met die ATKV
2012-05-07 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Dit is die derde keer wat dié spogtoekennings gemaak word. Hier is die wenners.Win tickets for La Bohème
2012-05-04 LitNet is giving away two sets of double tickets for La Bohème on the 9th of May.Cape Town Opera stages La Bohème at Artscape
2012-05-03Cape Town Opera stages both operas and concerts in South Africa and abroad. Their latest production, La Bohème, can be seen until 16 May. Click here to read an interview with CTO's Lesley Liddle.
