Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Liza Grobler gesels oor haar jongste uitstalling, geïnspireer deur Eugène Marais
2012-05-16Liza Grobler se jongste uitstalling is losweg gebaseer op Eugène Marais se Siel van die mier wat tans weer wyd aandag trek. Klik hier om nog daaroor te lees.
SA-illustreerders: Elanie Bieldt
2012-05-16 Elanie Bieldt gee nuwe betekenis aan die term "jong illustreerder": hierdie talentvolle kunstenaar is 12 jaar oud maar het reeds ’n klomp suksesvolle illustrasie-projekte op haar kerfstok.Images of Dreams: An exhibition by Rudi Trap
2012-05-15Images of Dreams is a new exhibition of drawings in pen and ink and charcoal by Rudi Trap. Click here to read more about it.
Book lovers celebrate the announcement of Sunday Times literary awards shortlist 2012
2012-05-14 The prestigious Sunday Times Literary Awards shortlist was announced this weekend at the world-renowned Le Quartier Français restaurant in Franschhoek, where literary icons and book lovers alike gathered to celebrate the results.JPO plays concert off the beaten track
2012-05-11The Johannesburg Philharmonic Orchestra (JPO) is presenting a concert off the beaten track of concert favourites in Pretoria this Sunday. The programme comprises works from the 20th and 21st Century. Bernard Gueller, the JPO’s Permanent Guest Conductor, will swing the baton.
Fotoblad: WOORDtroFEES
2012-05-11 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken.Die Schreiner Karoo-Skrywersfees
2012-05-11 Vir die derde opeenvolgende jaar vind die geslaagde Schreiner Karoo-Skrywersfees vanjaar weer plaas, van 9 tot 11 Augustus. Kliek hier vir meer inligting.The Second Annual JM Coetzee Festival in Richmond
2012-05-11 Find all the info about the second annual JM Coetzee Festival in Richmond here.The New Richmond Reader: May 2012
2012-05-11 Read the latest issue of The New Richmond Reader in PDF format.Robinson Regstreeks: Die e-tol moles
2012-05-11Robinson Regstreeks kyk hierdie week na die e-tol moles wat net groter raak.
ATKV-vriende ondersteun Huis Oase
2012-05-11Verskeie jarelange ATKV-vriende (sangers en musikante) het die afgelope naweek Huis Oase ondersteun en aan die Musiekfees deelgeneem.
Fanie Smit van RSG deur ATKV vereer
2012-05-11Fanie Smit van RSG deur ATKV vereer vir sy jarelange bevordering van die Uitvoerende Kunste. Fanie Smit bied die program “Loof die Here” al vir 40 jaar elke Sondag na die agtuurnuus op RSG aan.
