Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2012-07-04Volgende week is dit Nelson Mandela se verjaardag – die man wat allerweë die simbool was van die hoop vir die oorbrugging van die geskiedenis se diepgroewe van vrees en verwagting.
Naomi Meyer2012-07-03Vertel ons hier by LitNet van jou gunsteling stories, skryfwerk of skrywers. Jou eie skryfwerk kan ook wen. As jy die lekkerste brief skryf en iemand anders sê hulle hou die meeste van jou skrywe, kan jy en jou skrywe hand-aan-hand wegstap met die prys.
Elzette Steenkamp2012-07-02Afternoon of a Foehn, a performance art piece organised as part of the 2012 France-South African season, has been the surprise hit of this year’s National Arts Festival.
Diek Grobler, Naomi Meyer2012-06-29"’n Konsertkat, groter as die werklikheid. En soos dit maar in die teater gaan, is alles nie altyd wat dit voorgee om te wees nie."
Ina van Rooyen2012-06-28The An die Musik art song recital, presented by the Unisa Music Foundation, takes place once a year with the singers identified and introduced by Mimi Coertse, who is still paying service to music after she had her 80th birthday on 12 June this year.
Francónette2012-06-28Jy sê jy glo aan God en al dié dinge en wil nie nog iets hiervan hoor nie, maar was jou drie verkeerde mans nie dalk al drie Ismaels in jou lewe nie? Was hulle die verkeerde mans of was jy Sarai?
2012-06-27Die aansoekproses vir die Absa KKNK 2013 is oop en die Absa KKNK nooi alle produksiehuise, kunstenaars en ander kunste-praktisyns om produksie-voorstelle in te dien vir die 19de Absa KKNK, wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied word.
Steyn du Toit, Geoffrey Fletcher2012-06-25The Tribeca Film Festival just launched an international film competition. One of the judges, Academy Award winner Geoffrey Fletcher, explains how filmmakers and budding filmmakers are given the chance to make their own short film by interpreting a script created by him.
Steyn du Toit, Dullstroom Winterfees2012-06-24Die Dullstroom Winterfees vind oor die naweek van 6 tot 8 Julie plaas. Volgens die organiseerders neem kitaar-hardebaarde Dan Patlansky en Albert Frost hierdie jaar die voortou.
Steyn du Toit, Paul Blom2012-06-24Hierdie jaar se Celludroid-filmfees sluit 'n lewende opvoering in van 'n nuwe klankbaan vir Fritz Lang se legendariese 1927-stilfliek Metropolis deur die Makabra Ensemble. Volgens Paul Blom, een van die organiseerders, kan kykers selfs uitsien na Nazi's op die maan!
Albert du Plessis2012-06-22"Die gemiddelde Afrikaanssprekende word vandag meer as ooit deur die Afrikaanse media toegegooi met ’n oorvoorsiening van die 'eie ons', ter uitsluiting van enige vernuwende invloede vanuit die res van die wêreld."
2012-06-22A lunch hour concert featuring music from the 17th and 18th centuries is taking place on Friday, 29 June at 13:00 in the Dr Miriam Makeba Concert Hall at Unisa.
2012-06-22The String Quartet Op 11 by Bartók and Brahms’ Piano Quintet Op 34 will be performed by the Goldberg String Quartet on Sunday 24 June in the Enoch Sontonga Hall.
luluraai, Naomi Meyer2012-06-22"Grieta is real – sy weet nie hoe om te pretend nie. Sy is eerlik en baie snaaks. Sy verstaan baie meer as waarvoor sy haarself krediet gee. Sy besef glad nie hoe spesiaal sy is nie en presies daar lê haar sjarme."