Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Darryl David2012-07-31The Breyten Breytenbach Festival took place from 13 to 15 July 2012 in Montagu. Darryl Davids, organiser of the festival, showed LitNet his photos.
Francis Galloway2012-07-27"Wat Breytenbach se uitgeegeskiedenis betref, kan daar óók drie periodes onderskei word, maar hierdie eras word gekonstitueer deur die produksie- en produsentprofiel van sy oeuvre. Hierdie periodes is gekoppel aan die rol wat die uitgewery-institusie in die oeuvre- en reputasie-ontwikkeling van die skrywer speel."
2012-07-26Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.
2012-07-26The 15th Clover Aardklop National Arts Festival in Potchefstroom pays tribute to theatre greats, while exciting young talent will also be showcased.
2012-07-26Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.
2012-07-26By die 15de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom word daar vanjaar hulde gebring aan groot teatergeeste, terwyl opwindende jong talent ook ten toon gestel gaan word.
2012-07-26The Clover Aardklop National Arts Festival’s programme offers a wide variety of music – from huge concerts to intimate classical performances.
Annie Klopper2012-07-24"Taxi Violence’s George van der Spuy and Nic Gaud of 7th Son are the founding members of a grungy rock ’n roll side project that has me not only excited, but also a little worried that I might struggle to listen to anything else this year."
Henry Cloete2012-07-24Die rockgroep Glaskas het onlangs 'n nuwe album, Verganklik en afhanklik, vrygestel. Henry Cloete het 'n paar vrae aan Deon Meiring, hoofsanger en liedjieskrywer van die groep, gestel.
Roelof van Wyk, Naomi Meyer2012-07-24Die projek is ‘n persoonlike refleksie oor my Afrikanerskap, ‘n ondersoek na wat dit beteken om in hierdie tyd en plek as wit Afrikane, deur die lens van Afrikanerwees, die goed en die sleg daarby ingebou, my plek hier en nou, te bekyk.