Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Darryl David, Naomi Meyer2012-08-20Founder and director of the Midlands Literary Festival, Darryl David, talks to Naomi Meyer about this exciting event, now in its third year.
Henry Cloete, Danie Langner2012-08-20"Daar moet in gedagte gehou word dat die sangbundel ‘n deursnit bied van Afrikaanse musiek en dat nie alle Afrikaanse liedjies of groepe of sangers se liedjies opgeneem kan word nie."
2012-08-20Op twaalfjarige ouderdom sien Tara Notcutt ’n gerestoureerde Queen Victoria-sofa in Dieprivier. Skelpienk. En die jongeling besluit daar en dan – dit is wat sy eendag haar teater gaan noem. The Pink Couch.
Kerneels Breytenbach2012-08-16"Dit gee my so ’n perverse genot om so elke dan en wan weer na iets te luister wat só uit die mode is dat mens half lekker voel daaroor."
Gerdus Senekal2012-08-16Oppikoppi is nie ’n musiekfees nie. Dis ’n temperingsvuur, ’n toetsing van deursettingsvermoë en, mees belangrik, ’n oorlewingsmeganisme.
Suzette Myburgh2012-08-16"Marley is gebore in 1945; hy het sy pa, 'n Brit, nooit geken nie. Die verwerping wat hy as kind van gemengde afkoms ervaar het, het 'n lewenslange invloed op hom gehad."
Bibi Slippers, Chris Venter2012-08-16Chris Venter gesels oor sy passie vir kinderboekillustrasies en die potensiaal tot bemagtiging wat kreatiwiteit bied.
Etienne van Heerden2012-08-16Etienne van Heerden het sy boek Haai Karoo by die Karoo Skrywersfees bekendgestel en toesig gehou oor twee LitNet-panele wat daar aangebied is. Hier is ’n klompie "persoonlike kiekies" van 2012 se fees.
Menán van Heerden2012-08-16The poetry launch of Flitse by Clinton V du Plessis took place at the third Karoo Writers Festival in Cradock, in the gardens of Albert House.
Ina van Rooyen2012-08-15Mark Nixon, well-known pianist and a seasoned performer from Cape Town that resides in London, is currently on his seventh concert tour of South Africa in the past decade. Take a look at his concert tour schedule.
Katinka Heyns, Naomi Meyer2012-08-15Dis Katinka Heyns se eerste fliek in veertien jaar en die hele land is opgewonde net by die noem van haar naam. Sy gesels met Naomi Meyer oor die enigmatiese Marais, oor die vrugbare teelaarde van die verbeelding – en die soeke na ’n bobbejaan.
Henry Cloete, Christiaan Olwagen2012-08-15"Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is."
Marthinus Basson, Naomi Meyer, Hugo Theart2012-08-15"Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk."