Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
WTF? Rudi Cronjé van Ashtray Electric gesels met Annie Klopper
2012-08-30 "Ons het nou al twee vollengte-albums op die tradisionele manier uitgebring en ons het gevoel dit is tyd vir iets anders."Waiting for the barbarians: relevante inhoud, maar leemtes in toneelstuk
2012-08-30 "Die uitdagende taak om ’n roman in ’n toneelstuk of draaiboek te omskep is iets wat min suksesvol regkry. Ongelukkig is dit ook die geval met Alexandre Marine se verwerking van JM Coetzee se Waiting for the barbarians."Murderer: Beware the games you play
2012-08-30 "Can one make the classic thriller work as live theatre in the face of television in particular? Live theatre and radio once 'owned' this genre – can it still work for live theatre?"Foto's: Leer kook met pret by The Private Hotel School
2012-08-30 Naomi Bruwer het gaan loer, leer en proe by The Private Hotel School se pretkookklas vir seekos. Het die gaste binne vier uur die kuns van gravlaks en bouillabaisse baasgeraak? Laat die foto's vertel ...Wen The Buckfever Underground se nuwe album
2012-08-30 The Buckfever Underground gee ’n gratis eksemplaar van Verkeerdevlei weg aan ’n LitNet-leser.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Wenner aangekondig
2012-08-30 Jo Prins kondig die wenner van die "Hoe lyk jou stad?"-poësiekompetisie aan.In Imbewu we Trust: an interview
2012-08-29 On Thursday the 31st of August 2012, the launch of the Imbewu Trust takes place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background on the Trust.Violinist Marc Uys and pianist Laura Pauna performs Mozart, Strauss, Beach and Klatzow
2012-08-28 New York based violinist Marc Uys and Romanian/South African pianist Laura Pauna will perform works for violin and piano on Sunday 2 September 2012 at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall on the Unisa Sunnyside Campus.'n Power salute vir Pussy Riot
2012-08-28 "Een van die kernidees agter punk is om genoeg van ’n lawaai te maak dat inbreuk gemaak word op die alledaagse manier waarop mense die wêreld rondom hulle ervaar in terme van klank."Persvrystelling: ATKV Nasionale Instrumentale Klassiekemusiek-kompetisie
2012-08-27 "Tydens die finale ronde sal die algehele wenner prysgeld ter waarde van R40 000 ontvang. Verder is daar sewe kategoriepryse ter waarde van R8 000 elk, wat ook toegeken sal word. ’n Aantal spesiale pryse sal ook toegeken word."LAPA-weggee: wen Valiant Swart se Trouens en terloops – Wenner aangekondig!
2012-08-24 Die wenner van dié lekker LAPA-weggee is Thea-Elay Korff. Baie geluk!Hoe lyk jou stad-kompetisie: Finaliste
2012-08-24 Hier is die finaliste van die Hoe lyk jou stad-poësiekompetisie. Watter een is jou gunsteling?Fotoblad: Fondsinsamelingskonsert vir Gerald Clark
2012-08-23 Verskeie kunstenaars het op Sondag 19 Augustus in Mercury in Kaapstad saamgetrek vir 'n fondsinsamelingskonsert ten bate van Gerald Clark.Sterflikheid vergestalt in ’n paar spykerhakke
2012-08-23 "Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen se film Golgotha (2007-9) bevraagteken wat dit is om mens te wees in ons huidige Westerse samelewing."Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie
2012-08-23 "So tussen die rondry, verken, gesels en foto’s neem, kom ek iets agter. Die meeste watervalle in Sabie is bo jou. In Graskop staan jy gewoonlik bo die loop en kyk hoe die water afwaarts tuimel."Boekbekendstelling: Go'el Yisra'el – Verlosser van Israel
2012-08-21 Kuier saam Marzanne Leroux-Van der Boon by die bekendstelling van haar jongste boek op 1 September in Kroonstad.Janet van Eeden discusses A Shot at the Big Time
2012-08-20 "This film is based on the life of my brother but it’s had to move into the realms of fiction, for obvious reasons. I don’t know the exact details of who he met in the army and how they reduced him to the point of stealing a rifle and going AWOL during his basic training."Is daar dan gay-kuns ook?
2012-08-20"Op Woensdag 13 Julie 2012 was daar tydens die Vryfees in Bloemfontein in die kategorie 'Van Rensburg Patoloë Boekefees' ’n bespreking van die onderwerp: '’n Gay kunstenaar: is daar dan gay-kuns ook?' Hiermee dan Danie Botha se teks wat as basis vir die opnames gedien het."
