Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Picador cover: Yvette Cloete

Yvette Cloete 2012-05-10 Yvette Cloete designs a cover for Don DeLillo's masterful novel White Noise

Picador cover: Retha Ferguson

Retha Ferguson 2012-05-10 Retha Ferguson designs a cover for Margaret Atwood's novel The Handmaid's Tale.

SA-illustreerders: Gerhard Cruywagen

Bibi Slippers, Gerhard Cruywagen 2012-05-09 Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.

Robinson Regstreeks: Wouter Basson

2012-05-09 Robinson Regstreeks word nou in ’n nuwe tydgleuf uitgesaai: 21:00 op ’n Woensdagaand. Kyk in hierdie episode na ’n indringende gesprek met dr Wouter Basson, hartspesialis en destyds hoof van die apartheidsregering se biologiese- en chemiese-oorlogvoering-program.

Die US Woordfees bied met trots aan: Fees van die uitverkooptes

2012-05-08 Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.

Fotoblad van gevierde Babbel

Alwyn van Zyl 2012-05-08 Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.

Videogreep van Babbel

Naomi Bruwer 2012-05-08 Babbel, uit die pen van Nicola Hanekom, is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien. Kyk hier na ’n videogreep van die produksie.

Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET

Lisba Vosloo, Naomi Meyer 2012-05-08 Hierdie onderhoud handel oor die Olive Schreiner-dokumentêr wat op 8 Mei op kykNET uitgesaai is.

Picador cover: Sonja van der Westhuizen 2

Sonja van der Westhuizen 2012-05-08 Sonja van der Westhuizen designs a cover for The Sea.

Picador cover: Sonja van der Westhuizen 3

Sonja van der Westhuizen 2012-05-08 Sonja van der Westhuizen designs a cover for The Savage Detectives.

Ses Kannas vir Hanekom se Babbel

2012-05-07 Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is te sien by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.

Wenners van US Woordfees se WOORDtroFEES in samewerking met die ATKV

2012-05-07 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Dit is die derde keer wat dié spogtoekennings gemaak word. Hier is die wenners.

Win tickets for La Bohème

2012-05-04 LitNet is giving away two sets of double tickets for La Bohème on the 9th of May.

Cape Town Opera stages La Bohème at Artscape

Steyn du Toit, Lesley Liddle 2012-05-03

Cape Town Opera stages both operas and concerts in South Africa and abroad. Their latest production, La Bohème, can be seen until 16 May. Click here to read an interview with CTO's Lesley Liddle.


Picador-lokteks: Ockert du Preez

Ockert J du Preez 2012-05-03 'n Lokteks vir ons denkbeeldige boek deur Ockert du Preez. 

Die suggestie van bloed

Réney Warrington 2012-05-02 Bloed is dus ’n ideale medium om filmgangers se bloeddruk mee op te jaag. Dit is nie bloot die rooi, dikkerige vloeistof nie, maar ook die moord, ongeluk of drama wat tot die vergieting daarvan gelei het, wat die impak maak.

Picador cover: Marelise Jacobs

Marelise Jacobs 2012-05-02 Marelise Jacobs designs a cover for Catch 22

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for Wuthering Heights

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell 2

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for All the Pretty Horses
Top