Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Boekbekendstelling: Kaapstad Karma-polisie
2012-02-24 Pieter Redelinghuys gesels met rugbyjoernalis, Louis de Villiers, wat sy buiging as fiksieskrywer maak.Boekbekendstelling: Gedigte rondom die gedagte van geel
2012-02-24 Petra Müller, een van die voorste Afrikaanse digters, se nuwe ongewone bundel is gewy aan die son, wat in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Aan die een kant skakeer die geel na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's.Die formidabele Bakkes-broers by die Woordfees
2012-02-24 Die avonturier-skrywers en wêreldreisigers Christiaan en Johan Bakkes stel hul jongste boeke bekend.Die grammatika van liefhê
2012-02-23 André Strijdom se nuutste literêre kabaret is gereed om gehore te betower met ’n onweerstaanbare tema: die Liefde.LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord
2012-02-23 Joan Hambidge lewer kommentaar op Jane Alexander se Butcher Boys en die kwessie van die banalisering van kunswerke.Die Antwoord – TEN$ION
2012-02-23 Die Antwoord is hier om te bly en op hulle nuwe album TEN$ION is hulle hier om jou te vertel hoekom hulle gaan bly.Storielied by die Woordfees – Luna Paige in gesprek met Naomi Meyer
2012-02-23 Luna Paige se Storielied is op 5 Maart by die Woordfees te sien.Gedempte geweld by Kirstenbosch
2012-02-23 Taxi Violence het op Sondag 19 Februarie 2012 by Kirstenbosch gespeel. Annie Klopper was daar, gewapen met haar kamera.’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense
2012-02-23 Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux.Woordfees-onderhoud: Deon Lotz gesels oor Agterplaas
2012-02-23 Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom.Robinson Regstreeks: Landherverdeling
2012-02-23 Uitsprake oor grondonteiening en nasionalisering, en teenstrydige syfers oor hoeveel grond herverdeel is, laat emosies opvlam en bedreig voedselsekerheid.LitNet Akademies: Menswees, menslikheid en monsters – die beeldhoukuns van Jane Alexander
2012-02-22 Jaco Barnard-Naudé gee sy mening oor Jane Alexander se regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord.Come see the City of Oaks
2012-02-22 Inspired by acorn-induced headaches, slumbering students and slowtown camaraderie, City of Oaks is an exhibition where Fanakalo, a design and illustration studio just up the road from the Slee Gallery in Dorp Street, pays homage to their humble, yet historic surroundings with limited edition prints, lasercuts and designs.Acclaimed mexican photographer, Jan Smith in Cape Town
2012-02-22 The exhibition, Nuclear Disaster Stories – a photographic exposé will include three photographic stories, with a debut release of images taken in Fukushima, Japan.HumanEarth-kunsuitstalling by die US Kunsgalery
2012-02-22 The conventions addressed in this exhibition traverse various sectors, such as the social or human understanding of clothes/material as an indicator of status.Voor ek vergeet die aangrypende verhaal van ma en seun
2012-02-22 Voor ek vergeet... vertel die aangrypende verhaal van ’n ma en seun. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.The Dagenham Dialogues at Foxwood Theatre
2012-02-22 Get your dose! with David Butler and Malcolm Terrey.The Nutcracker on Ice – suggestions to parents and theatres from a fan
2012-02-22 "I truly commend parents who expose their young ones to the arts, and in particular to the theatre, which can often be a hard sell. Unfortunately this was also the cause of my inability to engage properly with the show."German wind trio performs at Unisa
2012-02-21 The German wind ensemble Trio d’anches Würzburg will perform in the Enoch Sontonga Hall on the Unisa Sunnyside Campus on Thursday 23 February at 19:30.Win with Sing’it
2012-02-21 Want to win R500? Simply comment on your favourite Sing ’it song!PS Check back here every week for more competitions and giveaways.
