Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Steyn du Toit, Hennie van Greunen2012-03-01Steyn du Toit gesels met Hennie van Greunen oor Grieta kry Geleerheid en die aanpasing en toepaslikheid daarvan vir Suid-Afrikaanse gehore.
Annie Klopper, Bouwer Bosch2012-02-29Bouwer Bosch weet hy het nie juis ’n stem wat Idols-beoordelaars of koorafrigters sal beïndruk nie. Maar sy gees, selfspot, soms pittige, soms diep lirieke en eerlike aanpak vergoed daarvoor.
2012-02-29Aandag alle fliekvlooie! Vanjaar se Oscar-toekennings is so pas bekendgemaak en LitNet vang filmgees deur ons lesers uit te nooi om ’n resensie van ’n goeie film te skryf.
2012-02-29Ombre Exquis is ’n uitstalling van verskeie akrielwerke op doek en papier deur Breyten Breytenbach. Die uitstalling duur vanaf 5 Maart tot 6 April.
Naomi Meyer, Roeline Daneel2012-02-29N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.
2012-02-29Attention all cinephiles! This year's Academy Awards have just been announced and LitNet is catching Oscar Fever by inviting our readers to submit a review of a memorable film.
2012-02-29Die jeug is nie Taalgroentjies nie – dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou.
2012-02-28Die “Stasies van die kruis” (ook bekend as Via Dolorosa) is ’n reeks van 14 artistieke voorstellings – meestal skilderye of beeldhouwerk – wat momente langs Jesus se lydingsweg vasvang.
Suzette Myburgh2012-02-28Hierdie film is in vele opsigte ’n klein juweel. Dit voldoen aan die wekroep dat die Suid-Afrikaanse filmbedryf “ons eie stories met ons eie mense” moet vertel.
Carina van der Walt2012-02-28Kees ’t Hart (1944) is in Den Haag, Nederland gebore. Hy is ’n literêre “alleskunner”. Dit kan mens aflei uit sy uiteenlopende oeuvre.
2012-02-27Four months and almost one million votes later, Hansa Pilsener is proud to reveal the six fresh South African music acts to perform on stage with Usher at the Hansa Festival of Legends.