Robinson Regstreeks: Wouter Basson

  • 0



Robinson Regstreeks 
Woensdag aand, 9 Mei
21:00 – 21:30 op KykNet

Robinson Regstreeks word nou in ’n nuwe tydgleuf uitgesaai: 21:00 op ’n Woensdagaand.

’n Indringende gesprek met dr Wouter Basson, hartspesialis en destyds hoof van die apartheidsregering se biologiese- en chemiese-oorlogvoering-program.

Het hy etiese reëls oortree, was sy optrede geregverdig gedurende die tyd, en behoort hy as dokter te kan praktiseer?

Sluit by ons aan.

   

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top