Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Storielied by die Woordfees – Luna Paige in gesprek met Naomi Meyer

Naomi Meyer 2012-02-23 Luna Paige se Storielied is op 5 Maart by die Woordfees te sien.

Gedempte geweld by Kirstenbosch

Annie Klopper 2012-02-23 Taxi Violence het op Sondag 19 Februarie 2012 by Kirstenbosch gespeel. Annie Klopper was daar, gewapen met haar kamera.

’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense

2012-02-23 Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux.

Woordfees-onderhoud: Deon Lotz gesels oor Agterplaas

Steyn du Toit 2012-02-23 Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom.


Robinson Regstreeks: Landherverdeling

2012-02-23 Uitsprake oor grondonteiening en nasionalisering, en teenstrydige syfers oor hoeveel grond herverdeel is, laat emosies opvlam en bedreig voedselsekerheid.

LitNet Akademies: Menswees, menslikheid en monsters – die beeldhoukuns van Jane Alexander

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-22 Jaco Barnard-Naudé gee sy mening oor Jane Alexander se regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord.

Come see the City of Oaks

2012-02-22 Inspired by acorn-induced headaches, slumbering students and slowtown camaraderie, City of Oaks is an exhibition where Fanakalo, a design and illustration studio just up the road from the Slee Gallery in Dorp Street, pays homage to their humble, yet historic surroundings with limited edition prints, lasercuts and designs.

Acclaimed mexican photographer, Jan Smith in Cape Town

2012-02-22 The exhibition, Nuclear Disaster Stories – a photographic exposé will include three photographic stories, with a debut release of images taken in Fukushima, Japan.

HumanEarth-kunsuitstalling by die US Kunsgalery

2012-02-22 The conventions addressed in this exhibition traverse various sectors, such as the social or human understanding of clothes/material as an indicator of status.

Voor ek vergeet die aangrypende verhaal van ma en seun

2012-02-22 Voor ek vergeet... vertel die aangrypende verhaal van ’n ma en seun. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.

The Dagenham Dialogues at Foxwood Theatre

2012-02-22 Get your dose! with David Butler and Malcolm Terrey.

The Nutcracker on Ice – suggestions to parents and theatres from a fan

Serisha Letchmiah 2012-02-22 "I truly commend parents who expose their young ones to the arts, and in particular to the theatre, which can often be a hard sell. Unfortunately this was also the cause of my inability to engage properly with the show."

German wind trio performs at Unisa

Ian van Rooyen 2012-02-21 The German wind ensemble Trio d’anches Würzburg will perform in the Enoch Sontonga Hall on the Unisa Sunnyside Campus on Thursday 23 February at 19:30.

Win with Sing’it

2012-02-21 Want to win R500? Simply comment on your favourite Sing ’it song!

PS Check back here every week for more competitions and giveaways.

Oor reuse: The Tallest Man on Earth in Kaapstad

Nadine Theron 2012-02-21 "Die dawerende applous, gefluit, gejil, die histeriese geluk kry nie end selfs na ’n encore nie. Die meisie langs my se gesig is sopnat gehuil, sien ek, toe ons uitstap."

Sunday Morning Concert

Madel1 2012-02-21 Black Tie concert Sunday morning.

Meryl Streep skitter in The Iron Lady, maar dis al

Reinhardt Fourie 2012-02-21 The Iron Lady open met ’n bejaarde Thatcher (Meryl Streep) wat melk koop sonder dat enigiemand haar herken. Die kyker leer haar ken as ’n bejaarde, maar steeds waardige en netjies-geklede dame in haar Londense woning.

The skin I live in – ’n donker reis na seksuele identiteit

Suzette Myburgh 2012-02-21 Dis ’n donker reis deur die psige van ’n versteurde man, maar getrou aan Almodóvar se briljante filmkuns het dit ’n onwrikbare interne logika

SA-illustreerders: Maryke van Velden

Bibi Slippers, Maryke van Velden 2012-02-21 Maryke van Velden teken al van kleins af, maar het meer onlangs 'n voltydse "doodler" geword.  Sy wys vir ons hoe lyk 'n skrikkel, en gesels oor haar onlangse uitstalling illustrasies van die Bybelboek Job.

FunnyKaap ’n mallemeule van komedie

2012-02-20 Emo Adams, Dowwe Dolla, Pedro Kruger, Sarah Theron, die Take Note-orkes met spesiale gas Wicus van der Merwe beloof om gehore te laat skaterlag.
Top