Robinson Regstreeks: Pik Botha

  • 0

Robinson Regstreeks 
Woensdagaand, 25 April
21:00 – 21:30 op KykNet

Vanaand is ons spesiale gas Pik Botha. Hy was 17 jaar minister van buitelandse sake en hy word 80. Hy’s nou afgetree en kyk terug op sy eie loopbaan, en praat oor wat hy anders sou gedoen het en wat vir hom belangrik is.

Sluit by ons aan.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top