Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2012-02-13After a hugely successful season at Cape Town’s Baxter Theatre, Nik Rabinowitz’s hit solo show Stand and Deliver comes to Pieter Toerien’s Theatre at Montecasino in Johannesburg.
2012-02-13’n Heerlike verrassing wag op boekliefhebbers by vanjaar se US Woordfees. Die supergewilde skrywer Marita van der Vyver, op besoek uit Frankryk, is ’n spesiale feesgas op die skrywersprogram.
2012-02-13The Johannesburg City Library will be officially re-opened to the public on Tuesday, 14 February 2011 after an extensive upgrade and extension process.
2012-02-09Neo-traditional musician and instrumentalist, Dizu Plaatjies, joins the Storielied production team that will be performing at this year’s Stellenbosch Woordfees en KKNK.
2012-02-09Die wenners van die 2012 Drakenstein Klopse van die Jaar, die Superstars, tree op in ’n piekniekkonsert by die Tuinteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op Saterdag 18 Februarie.
2012-02-09Hoe kan ’n mens ’n jaar afskop sonder ’n rewolusie? Die MK Awards 2012 is beslis niks minder as rewolusionêr nie. Die room van die SA musiekbedryf gaan kop aan kop in 11 kategorieë waar die MK-kykers kan stem om te bepaal wie op 23 Maart 2012 koning kraai by die Staatsteater in Pretoria.
Steyn du Toit, Bruno Andries2012-02-09Bruno Andries chats to Steyn du Toit, Sing ’it project manager, about his winning entry, ”Bonnie and Clyde”, which was chosen by Karen Zoid.
2012-02-09Female learners from two socio-economically disparate Stellenbosch schools were given disposable cameras to document their surroundings. These images form the heart of the Significant exhibition to be held at the Stellenbosch University Gallery.
2012-02-09The Cape Town International Ballet Competition is the Premier event of its kind on the African Continent, often hailed as the Ballet Olympics.
2012-02-09LitNet PoësieNet gee twee interessante boeke weg, met komplimente van Exclusive Books: The Letters of Allen Ginsberg en The Ballad of Sylvia and Ted.
2012-02-08Tafelberg (’n druknaam van NB-Uitgewers) kondig met trots aan dat ’n ooreenkoms met kykNET beklink is vir die vervaardiging van ’n film gegrond op die jeugroman Lien se lankstaanskoene.
2012-02-08The 47th annual Fleur du Cap Theatre Awards ceremony will take place at a glamorous function on Sunday 18th March at 6pm, at the Baxter Theatre in Cape Town.
2012-02-08Drie weke nadat die US Woordfees se kaartjieverkope by Computicket geopen het, lyk die topverkopers op 7 Februarie 2012 so. Klik op elke skakel vir meer inligting:
Suzette Myburgh2012-02-07In die slegte ou 1980’s, toe Afrikaners die muishonde van die wêreld was weens apartheid, was daar troos in die wete: ons is nie almal so nie, want ons het vir Nataniël.
2012-02-06Die Paarlse troebadoer Craig Scott tree op in ’n piekniekkonsert by die Tuinteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op Valentynsdag, 14 Februarie.