Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Poppie en Bongo kuier by die Ou Meulteater

2012-01-25 Poppie en Bongo is die hoofkarakters van ’n kraakvars, prettige, eg Afrikaanse produksie vir kinders en almal jonk van gees. Dit fokus op die vriendskap tussen Poppie en Bongo en hulle maltrap avonture.

Stef Bos vlieg solo by die Ou Meulteater

2012-01-25 Stef Bos se voete is nou finaal albei in die Kaap. Hierdie gewilde Hollandse sangerhet vir jare met een voet in Europa en een in die Kaap gestaan, maar sedert diebegin van 2010 woon hy nou permanent in Kaapstad, baie na aan die titel van sy jongste CD, Kloofstraat.

What’s happening at Kalk Bay Theatre in February

2012-01-25 This February Kalk Bay Theatre has a jam packed programme from Robin Auld to Absolucy and their much-loved Tuesday night resident, TheatreSports.

Morality and the plight of women in the spotlight

2012-01-25 A melting pot of traditions and relative morality set the scene for one of South Africa’s most poignant theatrical works, Shwele Bawo, A Grave Injustice. Written and performed by Motshabi Tyelele and directed by Lynn Maree, this award-winning piece that deals with issues of women abuse in South Africa.

MAfrika

2012-01-25 MAfrika comes from another land, she speaks of Ancestree and the WOWders and her courage is inspiring many to join up with her and become “the Dear Ones” she seeks to support her 2012 journey.

LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012

Marius Crous 2012-01-25 As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent.  

The Beaufort West Trail

Paul Murray 2012-01-25 It’s a town of hidden gems: Beaufort West.

Exclusive Books Summer Sale: Winners announced

2012-01-25 The Exclusive Books Summer Sale starts nationwide on Friday 27th January. It’s the perfect opportunity to snap up books that you have always wanted and choose your favourite read to unwind with.

Skryf 'n draak-sprokie en wen: Wenner aangekondig

2012-01-25 LitNet nooi jou om ’n kort sprokie te skryf waarin ’n draak voorkom.

Plenty of Beethoven in second round at Unisa

2012-01-24 The second round of the 12th Unisa Music International Piano Competition, starting on Monday 23 January, has many piano sonatas by Beethoven on the programme.

Topverkopers by die US Woordfees in die eerste week

2012-01-24 ’n Week nadat die US Woordfees se kaartjieverkope by Computicket geopen het, lyk die topverkopers op 24 Januarie 2012 so.

Spectacular costumes set to dazzle audiences when Nataniël’s stage show hits the big screen

2012-01-24  Acclaimed South African singer, songwriter and entertainer Nataniël appears on the big screen for the first time ever in Combat.

Ashes to Ashes and Smoke to Dust at the University of Johannesburg Art Gallery

2012-01-24 Diane Victor exhibits at the University of Johannesburg Art Gallery

Stellenbosch wynkelders spreek boekdele tydens 2012 Woordfees

2012-01-24 Woordkuns deel die kollig met wynlegendes wanneer die Stellenbosch American Express® Wynroetes talente snoer saam met die 2012 Stellenbosch Universiteit Woordfees tydens unieke ‘Woord-en-Wyn’ ervarings by deelnemende wynplase op sy Groter Simonsberg sub-roete.

Gewilde Oesfees bobaas wynlandvermaak vir die hele gesin

2012-01-24 Eikendal Landgoed hulde bring aan 31 jaar van gehalte wynmaak tydens sy immergewilde Weintaufe Oesfees op Sondag, 4 Maart 2012.

Robinson Regstreeks: Onderwys

2012-01-24 Vanaand kyk ons na skole, met die klem op taal en toelating. Wie besluit en hoe kan dit die kwaliteit van onderrig beïnvloed?

Beginners is alles wat ’n fliekkyker kan vra

Suzette Myburgh 2012-01-23  Hierdie film is al maande lank op ons kringloop, en geen wonder nie, want dis iets baie besonders.

Pink ’n traan weg vir Cruise se waagmoed

Jacques Liebenberg 2012-01-23 Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.

Oom Toon in die sop

Hannes Steyn 2012-01-23 Die netjies-geklede kaalkop omie se naam was dalk Antonius of so iets, maar vir almal in Brixton hier gedurende die sestigerjare was hy oom Toon.

Foto's: US Woordfees-programbekendstelling

Alwyn van Zyl 2012-01-19  Die US Woordfeesprogram is op ’n snikhete somersdag by die Lourensford wynlandgoed bekendgestel. Alwyn van Zyl het foto’s geneem.
Top